Bird's Nest
Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet net hulle eie strandhanddoeke saambring. Ander geriewe sluit in 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n ketelbraai buite op 'n klein balkon. Daar is ook 'n binnebraai beskikbaar indien die weer nie te lekker is nie. Daar is 'n TV met DStv in die kamer en vol DStv is beskikbaar teen 'n addisionele koste of jy kan jou eie dekodeerder en slimkaart van die huis af bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Alle linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet net hulle eie strandhanddoeke saambring. Ander geriewe sluit in 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n ketelbraai buite op 'n klein balkon. Daar is ook 'n binnebraai beskikbaar indien die weer nie te lekker is nie. Daar is 'n TV met DStv in die kamer en vol DStv is beskikbaar teen 'n addisionele koste of jy kan jou eie dekodeerder en slimkaart van die huis af bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourier-singel 10, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang