Bird's View Vakansiehuis
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Feb 2025 tot 30 Sep 2025.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Gharri Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bird's View bied twee luukse selfsorg-eenhede aan die voet van die Kleinrivierberge in Vermont. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dié ruim eiendom beskik oor 'n hoofhuis en 'n aparte tuinwoonstel wat apart of saam gehuur kan word.
Die hoofhuis bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers bied pragtige see- en berguitsigte, 'n koninggrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad (slegs in een slaapkamer), stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders, met 'n badkamer naby wat 'n stort, wasbak en toilet insluit. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die woonstel is deel van 'n groter huis op die eiendom en kan saam met die hoofhuis gehuur word om meer gaste te akkommodeer. Die woonstel bestaan uit 'n aparte slaapkamer wat groot genoeg is vir 2 mense, 'n oopplan-area met 'n volledige kombuis, eetarea en sitkamer. Die rusbank in die sitkamer kan ook in 'n bed omskep word, geskik vir 2 kinders of 1 volwassene.
Daar is 'n swembad met sonstoele, 'n klein borrelbad wat met hout verhit word, en 'n groot onderdak-lapa met 'n braai.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Annica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Gharri Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Gharri Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang