Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong Kothuis Nr 9

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johann D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

5* self catering. 5* self catering accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Lekker, gerieflik, netjies, en baie gawe gasheer. Die huis is goed ingerig met alles wat mens nodig het, insluitend 'n kaggel vir die kouer weer. Die huis het 'n fantastiese uitsig oor die meer as jy op die stoep sit en is geleë naby aan aktiwiteite soos ziplining, perdry, plaaslike winkels en staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charles
Birdsong Kothuis Nr 9
Dear Nerina, Thank you for your kind review. I am so pleased to hear that you enjoyed your stay. I trust we will have the opportunity to host you again in the not too distant future. Best regards, Charles Birdsong Cottages

Kim M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Peaceful, good location and clean. Furniture a little outdated. It was very peaceful at the accommodation and relatively close to walks which usually start at Monk's Cowl car park. It is literally next door to Drakensberg Sun. My only disappointment was that it had no mountain view. It did, however, have a valley and lake view, but I would prefer a mountain view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Rustig, mooi ligging en voëlgesang 'n plesier. Goed georganiseer, gasheer was vriendelik en uiters behulpsaam. Mooi skoon en baie aangename area met 'n wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Fantasties. Birdsong was pragtig skoon en netjies. Alles is daar wat jy nodig het. Die ligging is uitstekend, en die uitsig asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Lekker ruim en gemaklik met alles wat nodig is! Die hulp te midde van ongemak as gevolg van beurtkrag, word hoogs waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Gerieflike verblyf in 'n beeldskone omgewing. Hierdie blyplek sal ek vir enige iemand aanbeveel. Gerieflik, groot genoeg vir 6 mense. Kan lekker ontspan en het alls wat jy benodig. Mooi uitsig en stapafstand na minstens 2 staproetes. Sal vir seker weer na Birdsong Cottages Nr 9 toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2021

We found the accommodation perfect for our needs and very central. The view is awesome. The cottage needs to have WiFi, the Vodacom signal is not great and the use of WiFi would have assisted especially when you have teenagers. This would make the cottage perfect. We would definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2021

Pragtige plek en uitsig Heerlike, rustige naweek. Het die stap na die waterval toe baie geniet!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Heerlike wegbreek! Baie lekker gebly. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R2 115
R2 115 R1 481
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 115
R2 115 R1 481
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 9, Bergview, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDM1ZDhiLTgxZjAtNDIyZS1hYmVlLTJlODhiZDkzM2I1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 115 nouVanaf R1 481 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 9 Poplar Drive Bergview 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011377 29.419593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang