Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bisibee

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 155 resensies vir Bisibee
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andy M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy M

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker daar gebly. Dit was rustig en veilig, soos 'n baba geslaap. Die tannie was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie

Bisibee
Baron N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baron N

Will be happy to stay there again.

Bisibee was just what I needed for my stay. Safe, clean and friendly hosts. The check-in process was seamless. Good value for money if you require the basics for your stay.

Christine S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Thank you.

Comfortable and warm. I enjoyed the garden too, although unfortunately, I stepped on some dog feces. It was good to be in a quiet street and perhaps because I was the only person staying in the old house, it was especially quiet and pleasant.

Nols P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols P

Dit was baie lekker gewees.

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang en baie mooi skoon en netjies.

Etienne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G

Baie lekker gebly.

Baie gerieflik geleë. Ontvangs was baie vriendelik. In en uitboek was sonder enige probleme en ons het die tyd daar baie geniet.

Elsa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Veilig en ligging goed vir ons. En tog weg van musiekvertonings.

Altyd lekker om daar tuis te gaan. Bisibee altyd my en my suster se 1ste keuse as ons KKNK besoek. Kan rustig op stoep sit en heerlik deur die tuin loop.

Carlu P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlu P

I was staying to participate in the Cango marathon.

Very happy with the room, it was quiet throughout the night and I felt comfortable.

Bisibee se terugvoer

Thank you Carlu - we are happy that you enjoyed your stay.

Bisibee
Merlene C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlene C

Fantasmagories.

Baie dankie vir julle gasvryheid en topgehalte dienslewering. Ons het ons vakansie terdeë geniet. Die swembad en pragtige tuin was 'n groot bonus. Dankie vir alles, Tannie, Ruark en Oom.

Bisibee se terugvoer

Dankie, Merlene. Hoop om julle weer te sien.

Bisibee
Nomangesi G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomangesi G

We had a fantastic stay. We were in different age groups as a family, but each one enjoyed it.

Our stay was awesome. We could not make time to check in due to unforeseen circumstances. The management was patient enough to check on us on our way and welcome us around 22:00. Each room was well secured with full privacy. There was a bar fridge in each room and TV channels provided for Christians, with a Bible in every room. The beautiful garden had different plants with tables and chairs to rest, which brings tranquility to someone on vacation.

Vernon H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon H

Sakpas, netjies en gasvrye verblyf.

Joanne was baie vriendelik en gasvry met ons aankoms en ons het werklik gou sommer tuis gevoel. Die eenheid is netjies en die swembad was 'n groot plus. Braaigeriewe en 'n klein braai is verskaf. Ons sal beslis weer van hierdie lekker sakpas oornagplekkie aandoen. Kan dit beslis aanbeveel.

Jackie L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie L

Sentraal en veilig.

Lekker sentraal en veilig.

Mariska O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska O

Vriendelike en behulpsame gasvryheid.

My seun het baie lekker gebly en het elke oomblik geniet.

Bisibee se terugvoer

Dit was 'n plesier.

Bisibee
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Latiefa C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latiefa C

Relaxed.

Great and friendly hosts.

Elze S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze S

Gerieflik en netjies.

Goeie waarde vir geld. Baie netjiese plek en gasvrou wonderlik.

Rian Johannes B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian Johannes B

Was goed, sal weer daar oorslaap.

Vriendelike eienaars en baie behulpsaam.

Andrea A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea A

Lovely property and garden, rooms were clean and well prepared.

Great stay, very accommodating.

John Henry S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S

Uitstekend.

Uitstekende gasvrou. Baie netjiese verblyf met alles wat mens benodig. Sal weer gebruik.

Jürg R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jürg R

Comfortable 1 night stay for weary travellers. Jo-Ann is a super hostess.

Bisibee is easy to find on Google Maps. We had a very comfortable night's stay, cosy despite the freezing temperatures outside. Jo-Ann is a super host, approachable, and amenable to a change for the second night. Very friendly and solution-orientated. We had a good and relaxing time.

Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Clean, peaceful and quite.

See stars.

Bernadette J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette J

Rustige atmosfeer, netjies, bekostigbaar en veilig.

Sal verseker weer daar wil bly as ons in Oudshoorn oornag.

Izak D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D

Heerlik gekuier.

Uitstekende waarde vir geld. Goed geleë, ek sal weer wil terugkeer.

Natasha Y - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha Y

Rustig.

Baie vriendelike en gasvrye eienaars, dit was baie rustig.

Deidre M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre M

Genteel century-plus house in Oudsthoorn.

Lovely to stay in an old house, with high ceilings and wooden floors, among myriad beautiful cacti and succulents, with a great stoep to sip an early morning or late afternoon coffee. Very warm reception from Joanne and Molly (the dog).

Yolandi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Baie lekker verblyf.

Ons het heerlik gebly al was dit net een aand. Rustige area. Die tuin is pragtig en die eienares was ook baie vriendelik en gasvry. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Thys K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys K

Goeie waarde vir geld verblyf met filterkoffie in die kamer.

Netjies, skoon akkommodasie met gepaargaande gasvryheid.

Steven F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven F

Baie lekker en gerieflik gewees.

Dit was heerlik en ontspannend.

Steven F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven F

Baie lekker.

Dit was baie lekker, sal weer van Bisibee gebruik maak.

Fritz O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O

Netjies en lekker naby alles wat nodig is.

Vriendelike eienaar en netjiese kamer met voldoende fasiliteite.

Helga K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga K

Friendly service.

The shower was a bit cramped as I kept on bumping the soap and shampoo onto the floor. Would suggest moving it to the other side. Comforter has light stains. Everything else was spotless. Enjoyed the beautiful garden.

Erika S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Gasvrou baie gaaf en vriendelik gewees. Het gehelp waar sy kan.

Kamer was ruim, baie netjies en skoon. Gerieflike badkamer met stort het verblyf veel aangenamer gemaak. Stoepie met braaiplek voor was ook 'n pluspunt.

Wilma L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L

Baie vriendelik ontvang. Sal dit vir almal aanbeveel.

Baie lekker gekuier. Sal weer daar oorslaap.

Arene C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arene C

Heerlik, skoon, ruim kamer.

Sal volgende jaar weer gaan. Bekostigbaar, gawe familie, vriendelik. Gevoel soos huis.

Izette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette V

Baie rustige plekkie.

Dit was 'n baie aangename en rustige kuier by Bisibee.

Heinrich L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L

Die diens is baie goed, en ontvang baie warm en welkom. 'n Pragtige gastehuis.

Ja, ek het. Dit was regtig baie aangenaam.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie. Geniet julle Kerstyd.

Bisibee
Nardus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus V

Lekker ruim.

Goeie waarde vir geld.

Yolandi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Heerlik en baie verwelkomend.

Tweede keer by Bisibee. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike diens en gasvrye eienares.

Hamish B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hamish B

Relaxing.

Just relaxed and visited my daughter.

Elizabeth D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Skoon en veilige verblyf.

Bisibee was skoon. Die eiendom is goed beveilig. Dit het aan 'n goeie standaard voldoen.

Denovan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denovan S

Waarde vir jou geld.

Rustig, netjies en vriendelik diens. Baie veilig, geriewe is van goeie gehalte. Baie sentraal geleë.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie.

Bisibee
Trevor C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C

Lekker, ou huis met groot kamer.

Heerlik gebly. Die tuin ook baie mooi.

Stan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stan L

Baie aangenaam.

Enigste negatief was die stort - swak drukking.

Zack S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zack S

Warm, maar lekker.

'n Kragopwekker sal moontlik help gedurende beurtkrag. Die dorp is warm en waaiers werk nie gedurende beurtkrag nie.

Mariska C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariska C

OK gewees.

Kuier was OK, net 'n voorstel om dalk 'n klein kombuisie beskikbaar te stel vir gaste en dalk 'n lamp of kerse vir tye van loadshedding.

Melanie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Awesome time, felt like our own home. Loved the spacious rooms.

Would recommend an extra pool for guests in front of house.

Wilma P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Was baie lekker.

Netjies en gemaklike dorpie.

Johann P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

'n Wonderlike koste-effektiewe plekkie so 3/4 op die Kaapse reis.

Dis regtig 'n goeie opsie. Vriendelike eienaares met 'n pragtige, inheemse tuin.

Japie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Baie aangenaam gewees.

Vriendelik ontvang deur eienares wat baie behulpsaam was en vir ons geriewe voorsien het om te braai.

Wikus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Was baie lekker. Lekker ruim kamer.

Sal beslis aanbeveel.

Bisibee se terugvoer

Dankie Wikus.

Bisibee
Hester S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Die personeel was verskriklik beskaafd gewees.

Alles was volgens my verwagting gewees en sal definitief weer oorbly.

David R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Dit was aangenaam.

Lekker rustige kuier plek. Naby die dorp veilig en gesellig.

Bisibee se terugvoer

Dankie. Ons hoop julle kom kuier weer.

Bisibee
Jamie-lee B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee B

Baie meer as wat ek verwag het.

Dit was baie lekker om Oudtshoorn met die kinders te verken. Bisibee het regtig my verwagtinge oortref. Baie lekker plek, sal weer daar oorbly.

Dean B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean B

Awesome.

Friendly staff and knowledgeable.

Bisibee se terugvoer

Thank you
Dankie

Bisibee
Adriaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Toe ons daar aankom, baie mooi verwelkom so gasvry kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie.

My volgende reis weer na hulle, die beste diens ooit.

Lize-mari B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari B

Skoon, netjies, goeie ligging, vriendelik.

Baie netjies en goeie ligging. Goeie waarde vir geld.

Leon K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Veilig, skoon, baie vriendelike ontvangs. Area nie te besig. Naby sake-area.

Cindy-ann C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-ann C

Oudtshoorn was baie warm in temperatuur.

Sien sterre.

Bisibee se terugvoer

Thanks for your review.

Bisibee
Taylor J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taylor J

Baie privaat, gerieflik en netjies.

Die plekkie waar ek gebly het was perfek, netjies, in 'n hoekie (so privaatheid was nooit 'n probleem nie) en 'n hek om in en uit die perseel te gaan was verskriklik naby. Ek beveel Bisibee aan en sal weer daar wil bly wanneer ek in Oudtshoorn is.

Revel M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Revel M

I loved it.

It's a lovely place to stay in.

Megan K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K

Was good, would have liked it a bit more modern as well as sport on the TV.

Good enough for us.

Kyle D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle D

Dit was baie lekker gewees alhoewel ons beurtkrag ervaar het, was voorsiening gemaak vir warm water en lig.

Die bestuur van die plek het seker gemaak dat als in orde is. Die plek was baie netjies en skoon. Baie rustig en goeie ligging.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie.

Bisibee
Prof Kobus L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Kobus L

Veilig.

Dit was aangenaam. Dit kan dalk waarde toevoeg as daar 'n stukkie beskuit beskikbaar is saam met oggend se koffie.

Marlene K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K

Lekker huislike, rustige atmosfeer.

Kamer is ruim met alles wat nodig is. Netjies en skoon.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie.

Bisibee
Loraine C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine C

Gerieflike, veilige, netjiese, basiese oorslaap opsie.

Bisibee is 'n karaktervolle ou huis met 'n lieflike groot tuin wat 'n rustige atmosfeer skep. Alhoewel die eenheid net die basiese bied, is dit skoon, netjies en voldoende vir korttermyn verblyf.

Noeline S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Noeline S

Heel gerieflik vir oorslaap.

Ons het ongelukkig tydens beurtkrag daar aangekom en daar was geen voorsiening daarvoor nie. Dit was baie ongerieflik.

Lienkie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie S

Deurnag op pad Kaap toe.

Baie netjiese verblyf. 'n Klein kombuisie sal 'n aanwins wees. Veral met klein kinders. Gasvrou was baie behulpsaam. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Shelly H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelly H

Lovely spot in a great location with super hosts.

We were made to feel most welcome by our super friendly hosts, and spent a very comfortable night at Bisibee. Highly recommended.

Bisibee se terugvoer

Thank you. It was great having you here.

Bisibee
Zinette C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinette C

Fantastiese, netjiese geriewe.

Heerlik gekuier! Wegneemetes gekry en op stoep geniet.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.

Bisibee
Jolene S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S

Baie gerieflik en gasvry.

Die kamer was baie gerieflik en privaat. Die area is still en vreedsaam. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer.

Bisibee
Frik V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Uitstekende, waarde-vir-geld-verblyf.

Die uiters gasvrye ontvangs deur die eienaars het werklik beïndruk en word opreg waaardeer.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie - ons waardeer.

Bisibee
Pierre L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Baie effektief.

Vriendelik en goed geleë.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie

Bisibee
Pierre L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Het dit baie geniet.

Baie veilig en binne loopafstand van alle geriewe. Skoon en netjies en ’n mooi, skoon swembad. Pragtige tuin en baie voëls.

Kevin S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Excellent service from our hosts.

We arrived in 41 degree heat, but there is no air conditioning, except for fans which didn't cool the room. I think air conditioning will make the establishment better than perfect.

Matt K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt K

Fantastic.

Great place. Warm and welcoming and very friendly and helpful.

Maristie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maristie P

Netjiese, klein plekkie, perfek vir 'n een-nag oorslaap.

Gasvrou was selfs bereid om ons toe te laat om haar mikrogolfoond te gebruik.

Bisibee se terugvoer

Ons is bly jy het dit geniet heir byons

Bisibee
Schalk B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B

Vriendelike en proffessionele diens.

Sal beslis aanbeveel.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie.

Bisibee
Melissa L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Melissa L

Plek bietjie verwaarloos, maar skoon.

Dit is 'n 6 uit 10. Plek bietjie verwaarloos maar skoon.

Bisibee se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer.

Bisibee
Leon P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Baie lekker.

Alles was skoon netjies en gemaklik. Diens en ontbyt was uitstekend. Al wat ek sou verander is 'n ekstra lengte bed.

Helena G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Ontspanne

Baie vriendelik ontvang. Verblyfplek skoon,netjies en gerieflik. Lieflike groot tuin met baie mooi vetplante

Bisibee se terugvoer

Baie dankie.

Bisibee
Rudie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie B

Vriendelike diens. Goed geleë.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Ontspanne atmosfeer. Tuin en kwekery baie leersaam. Het Molly die skaaphond baie geniet.

Edward H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edward H

Convenient for specific purpose.

Came up for Cango Caves Marathon, located conveniently to start and finish. We were able to negotiate a late checkout.

Brenda G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda G

Baie netjies en vriendelike diens.

Sien sterre.

Brian R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brian R

Adequate.

Booked the stand alone garden room in the hope of having privacy and silence. This was hardly the case as it is too close to the host's home.

Susan S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Susan S

Dis nie goeie kwaliteit nie.

Die persoon wat ons ontvang het was baie vriendelik. Die kamer was baie mooi skoon gewees. Maar die swembad is vol blare, dit was so warm ons het maar tussen al die blare geswem. Daar is 'n braai, maar geen braaitang om mee te braai nie. Daar is meer vlieë buite as wat ons kon tel, ons kon glad nie buite die kamer by die tafel en stoele sit nie en moes in die hitte binne die kamer sit sonder aircon, net met 'n waaier. Die badkamer se wasbak is die krane en wasbak los. Die kombuis se warmkraan werk nie behoorlik nie. Ek is jammer oor my terugvoering, ek hou nie daarvan om negatiewe goed te sê nie.

James P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P

Uitstekend.

Die ontvangs by die gastehuis was uitstekend. Ek is verwelkom met vriendelikheid. Ek het gevra vir 2 verpakte ontbyte vir die pad en dit was heerlik en vullend gewees. Vir seker waarde vir geld. Die enigste ding wat effens negatief was, was die tekort aan DStv-kanale.

Liesl P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer met my troeteldier.

Gasvryheid soos wat ek lanklaas beleef het.

Malinda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

'n Aangename ervaring vir my en my dogter. Veilig en goed geleë. Vriendelike eienaars.

Dankie Bisibee vir aangename ervaring wat ek en my dogter vir 4 dae tydens die KKNK by jul gehad het. Dankie dat ons rustig snags kon slaap met geen uitdagings met my motor nie. Dankie vir jul vriendelikeid en gasvryheid. Jul sien ons beslis weer.

Bernadette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette V

Lovely rooms and very friendly hosts.

Recommend a bigger table where kettle etc. is. Microwave would be ideal.

Marius S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Skoon en netjies.

Sou graag 'n dubbelbed wou gehad het, maar vir die res was dit lekker om daar te oornag.

Marcus M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marcus M

Adequate.

The stay was pleasant, only suggest the owners put the Wi-Fi password in the room.

Gerhard I - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard I

Bad client service.

We had to braai outside in the dark. No Wi-Fi code was given. A lot of mosquitoes.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charmaine D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Gerieflik, netjies, ruim en vriendelike mense. Soooo lekker gesels!

Rustige atmosfeer.

Craig T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig T

Mooi, netjies, skoon, veilig en gemaklik.

Sal weer gebruik maak wanneer ons in Oudtshoorn moet oorslaap.

Marlene W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Vriendelike en professionele diens met huislike atmosfeer in blyplek!

Die eienares was baie vriendelik en gasvry met ons hele verblyf. Die blyplek was gerieflik en sentraal geleë. Het privaatheid geniet en diens.

Jessie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie S

Netjies en gasvry.

Ons is vriendelik ontvang en dadelik gehelp. Die kamer en badkamer was baie netjies, ruim en skoon. Die gasvrou is baie behulpsaam en het graag gehelp waar ons gevra het.

Susanna D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna D

Wat 'n aangename verrassing, veral vir Kanadese mede-reisiger, wat die gasvrye professionaliteit as 'tipies Suid-Afrikaans' beskryf.

Die ligging is perfek om die onmiddellike omgewing en die middedorp te voet te verken, veral na 'n lang reis. Die kamer, diens en ontbyt is 'n aangename verrassing, want die prys is uiters billik. Die eienares weet so baie van die omgewing, op eerstehandse basis, dat haar advies oor besienswaardighede gevolg is en verstommend akkuraat beleef is. Aan te bevele, beslis.

Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie goeie waarde vir geld.

Gasvrou is baie gaaf en die gastehuis is stylvol gemeubileer. Kan die gastehuis hoog aanbeveel vir ander reisigers.

Bernhard W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernhard W

Bekostigbaar.

Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie is op 'n groot ommuurde erf geleë. Parkeerplek is binne die erf en veilig. Alhoewel nie aangedui as selfsorg, is daar tog 'n yskassie en 'n ketel met koffie en tee goedjies. Die kamer is egter baie klein en ons het gesukkel om plek te kry vir ons bagasie.

Louis V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Het lekker geslaap, baie skoon, net jammer die stort is in 'n bad.

Baie skoon en netjies almal baie vriendelik en gee beslis puik diens. Die stort is ongelukkig binne in 'n bad en is beslis nie gemaklik vir ouer mense nie. 'n Toesluit kluis sal ook handig wees om dokumente in te stoor as mens uitgaan.

Gideon D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D

Ek is gul ontvang en het heerlik en gerieflik oorgeslaap.

Ek kan Bisibee enige tyd aanbeveel, dit is sentraal in 'n boomryke area geleë. Dit is skoon, netjies en die kamer het al die toebehore om 'n goeie nagrus te verseker. Planne om KKNK te besoek is reeds beraam. Bisibee is eerste op my lys!

Nick Y - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y

Lovely old Karoo home with modern amenities and beautiful shrub garden.

This lovely old Karoo establishment is a comfortable and clean home from home with good levels of service.

Prof Kobus L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Prof Kobus L

Relatief tevrede.

Teleurgesteld dat die inligting oor gratis WiFi nie aan ons gegee is nie. Dit word bemark, maar daar is geen inligting nie. Ek dink nie gaste behoort dit te vra nie - dit behoort gegee te word. Gewoonlik is daar darem 'n stukkie beskuit by so 'n selfsorg-eenheid. Hier was niks.

Daleen R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen R

Badkamer baie ongemaklik.

Sal nie aanbeveel nie. Badkamer baie ongemaklik. Water flou, om te stort moet jy in die bad klim.

Adolf C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf C

Excellent accommodation and service experienced.

The owner/manager, Jo-Anne, is a very nice, helpful and kind person. The place was exactly what we were looking for with ease of access to all our intended places of visit around Oudtshoorn.

Annemie F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie F

Baie goeie diens.

Baie geniet en die gastehuis se tuin is ongelooflik mooi uiteengesit met vetplante.

Charlet V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet V

Fantasties.

Lieflike, warm ontvangs, pragtige toegeruste kamers met heerlike ontbyt, baie dankie, ons het lekker gekuier.

Karin H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Uitstekende verblyf.

Ons was vriendelik verwelkom deur die Jo-Anne. Die kamer was baie netjies en skoon en het 'n rustig atmosfeer. Die ligging van die gastehuis is uitstekend geleë. Ek sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Arno O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno O

Netjies, skoon, vriendelik en huislik.

Ons kamer (no. 3) was ruim, skoon en netjies met 'n lieflike matras. Baie lekker geslaap! Almal was vriendelik en ons is ou vriende daar weg. Dankie Jo-Anne en Alec.

Pieter E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Baie lekker gebly.

Twee aande wat ons daar gebly het, was heel aangenaam. Geen klagtes nie.

Ellouise A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise A

Was die moeite werd.

Plek is baie netjies en personeel baie vriendelik.

Hannes W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W

Uitstekend!

Die plek is maklik om te kry. Dit is naby die besigheidsentrum en dis baie skoon en gemaklik.

Sandra B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Aangename atmosfeer in 'n pragtige Karootuin.

Ruark en sy moeder het 'n smaakvolle gastehuis wat goeie diens lewer.

Gert S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Gemaklik. Behulpsame personeel. Swembad was beskikbaar.

Kamer was ruim. Braaiplek beskikbaar. Hoogs aanbeveelbaar.

Bertus L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus L

Aangename blyplek. Kan dit beslis aanbeveel.

Die ligging is baie goed en die kamers netjies. Dis 'n aangename blyplek. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Pieter O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Baie lekker en rustig

Bisibee is 'n baie mooi gastehuis in 'n rustige omgewing. Naby winkels en vriendelike diens.

Lize V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize V

Aangename verblyf met vriendelike gashere.

Bisibee het aan al my verwagtinge voldoen. Die kamer was gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die omgewing was stil en ek het te alle tye veilig gevoel.

Mirjam Praet N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirjam Praet N

Nice place! Good bed!

What a beautiful building, garden and nice people. A pleasant place o stay. Good breakfast too!

Antois P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antois P

Aangename en vriendelike diens.

Lekker en aangenaam, vriendelike en behulpsame diens. Ander dienste is naby geleë.

Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Etienne D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne D

Gerieflik, skoon en naby alle besighede.

Dit was 'n lekker plek om in te bly en sal dit aanbeveel.

Mike A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mike A

Disappointing.

Room small, bathroom ugly, TV not working, no hot water, geyser not put on, no shower.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Teleurstellend.

Kamer klein, badkamer lelik, TV het nie gewerk nie, geen warm water nie, geiser nie aangesit nie, geen stort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leann R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leann R

Gemaklike plek om te rus na 'n dag van reis.

Goeie waarde vir geld. Heerlike ontbyt. Vriendelike diens.

Dirk V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Ons verblyf by Bisibee was absoluut 'n aangename ervaring. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Ek sal definitief weer by Bisibee bly in die toekoms. Die ontbyt word ook hoog aanbeveel. Die aangename stilte het ons ook dadelik opgeval.

Keith L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L

Very comfortable and clean.

See the stars.

Dieter B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B

Beurtkragonderbreking het nie gepla nie!

Was beïndruk met die huis, tuin en omgewing. Alles was baie goed gereël en in plek. Kan nie beter nie. As ons weer in Oudtshoorn kom, is dít waar ons gaan slaap.

Gerhard H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Uitstekend!

Baie netjies en waarde vir geld en is baie vriendelik ontvang.

Jurie G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie G

Skoon, netjies en vriendelik.

Lekker gebly, eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ouer gebou en kamers, maar als is skoon en netjies. Sal weer daar bly as ons in Oudtshoorn kom.

Jacobus D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D

Dit was aangenaam.

Ek sal verkies dat daar lugversorging in die kamers is in plaas van waaiers.

Marcel J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel J

Baie goeie geriewe en vriendelike, behulpsame personeel.

Die kamers is ruim en netjies met aankoms. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is pragtig met 'n swembad en braaigeriewe. Die enigste probleme was die vrieshokkie wat toegevries was en die stort se dreinering.

Norma S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Norma S

Gesellig, maar pad baie sleg na die gastehuis.

Die kamer is bietjie klein vir die geld, maar voldoende vir die doel van ons gebruik. Wou net 'n plek hê om ons kop neer te sit.

Christa D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa D

Baie lekker gebly.

Die aanwysings na Bisibee behoort aangepas te word tydens KKNK aangesien baie paaie gesluit word.

Emmie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie V

Een nag oorgeslaap.

Lekker gebly in ons netjiese kamer! Vriendelike ontvangs. Gastehuis is goed geleë.

Janine M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Ons beveel Bisibee met graagte aan vir enige reisiger!

Gasvrye ontvangs, rustige tuin om te ontspan na 'n lang pad en goed toegeruste en netjiese kamer. Sal weer daar oornag.

Andre S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Karoo-gasvryheid op sy beste.

Ons het ons verblyf baie geniet. Heerlik rustig en ongelooflik netjies. Ons sal dit hoog aanbeveel.

Anchen F - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen F

Waarde vir geld!

Dit was doodreg vir 'n oorslaap: skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap in 'n lekker warm kamer. Ons sal dit aanbeveel vir vriende. Die prys was billik en alles was voldoende.

Ronel D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Baie goeie waarde vir geld!

Alles wat jy nodig het, is daar! Baie lekker gebly! Mal oor die prys!

Jasthree S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasthree S

Fantasties en definitief 'n kom-terug-ervaring.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was baie netjies en die ontvangs was baie vriendelik. Ek kan regtig nie kla nie. Ons sal definitief weer daar tuisgaan as ons in Oudtshoorn is.

Mandy R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy R

Very neat and clean. Loved the garden.

Would definitely stay there again. Very central.

Rudie C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudie C

Vriendelik ontvang en verblyf goed ingerig in stil omgewing.

Sien die sterre.

Wouter D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Michelle K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K

Dit was lekker om by Bisibee te oornag.

Die mense is vriendelik en die plek netjies, daar was selfs filterkoffie in die kamer gewees!

Keith K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith K

I'll go back there any time.

Sien die sterre hieronder.

Ruaan J - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan J

Puik.

Sien die sterre hieronder!

Antonie W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie W

Diens en gerief van die verblyf was uitsonderlik. Ontvangs en intekenprosedure was vinnig.

Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Louwrens R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louwrens R

Rustige en vriendelike verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Cathy P - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy P

Helpful, friendly and beautiful place :)

Had a lovely stay, with helpful hosts in a picturesque place.

Jen O - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen O

Excellent value for money

Friendly, helpful host; character-filled rooms; easy access to shops and restaurants. We enjoyed our stay.

Hannelie J - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie J

A safe, homely, neat guesthouse with friendly service.

We felt at home at Bisibee with its beautiful garden, nice sunny stoep, living room with heater, comfortable bedroom, safe parking. Customer service was friendly and considerate. Although it is a bit far to walk to the restaurants at night, we liked the location - as it is in a restful safe area of Oudtshoorn. We will be back!

Srinivas T - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Srinivas T

Great location. Very friendly experience.

Bisibee is located right at the heart of the town of Oudtshoorn, and it is very plesant. We had a very friendly host and the room was neat and tidy. Absolutely no complaints, we had a wonderful experience.

ANTON B - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
ANTON B

Lovely old world charm - peaceful and beautiful garden - great service.

Good value for money - lovely environment, and great service - no complaints whatsoever.

Hermann P - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hermann P

Pleasant Guest House to stay

The only matter I have to mention is that the rate is a bit inflated comparing it with other Guest Houses exprienced.R350.00 pppd would be more in line.

Phillip & Pam B - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip & Pam B

Well worthwhile

Well worthwhile

Amy D - Nov 2009
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amy D

Would definately stay there again!

The room was super clean and tidy. A maid came in daily to wash any cups and clean the bathrooms and make our bed which was great. Very good value for money!

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerstraat 171, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97de8052e02f8073de4ac0576c9f5d90e24d035908506d9033d621c92087e35af3d6b311a352f8fe69debd6ba6e8458caafe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 171 Kerk Street Westbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.587363966132 22.193203568459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang