Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biweda Nguni B&B

Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 13 Des 2024.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 410 R987 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Biweda Nguni B&B is in Mkuze, 'n area wat bes bekend staan vir sy prentjiemooi roetes, natuur, wildlewe en wildreservate. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir diegene op soek na 'n vakansie ver van die gedruis van die stad.

Verblyf word aangebied in 15 eenhede met slaapplek vir tot 34 gaste. Beskikbare eenhede sluit 'n 2-enkelbedkamer, 'n dubbelkamer, 'n Deluxe-suite en 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid in. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met of 'n stort, asook 'n mikrogolfoond, yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, wasgoeddiens, pool-tafel, braai-area en WiFi in. Gaste is ook welkom om aan talle aktiwiteite op die perseel deel te neem waarvan swem, voëlkyk en wildritte maar net 'n paar is.

Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, wildritte, swem, die Groot 5, visvang en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Morné D
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Stay was excellent. Shaun and staff professional and excellent customer service. Will definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Hennie D
Saam met lewensmaat
5.0
Bestuur en personeel baie hulpvaardig en vriendelik. Sal verblyf beslis aanbeveel. Perfekte oornag oppad na Mosambiek. Sou graag langer wou oorbly.
Des 2023
Craig M
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful memorable stay. A well-run B&B, from the management to the ground staff. Lovely breakfasts, beautiful clean swimming pool. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Delina V
Saam met vriende
4.6
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, ontbyt was goed en die personeel baie vriendelik.
Jul 2024
Frans W
Gesin met tieners
4.0
Sentraal geleë, maar baie basiese verblyf. Ons het Biweda Nguni gekies op grond van hul ligging en mooi foto's. Die personeel is baie vriendelik en be...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Danica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Biweda Nguni B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 410
R1 410 R987
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 410
R1 410 R987
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc24c48152e81cb97e66383eab47608742d4115f24c53dc04eb3a8a476ffab99436b50db4a76022d59a1708ac50560e2f1057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 410 nouVanaf R987 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 15 Kingfisher Avenue Mkuze 3965 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.615626704791 32.040457691185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang