Blaauw Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Gravett M - Mei 2024
Algehele gradering
Als in een blyplek.
Christelle F - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en top kwaliteit.
Valeska K - Apr 2023
Algehele gradering
My bridesmaids and I stayed the weekend and got ready at Blaauw Cottage.
Helen S - Jan 2024
Algehele gradering
We were in town for a wedding.
Pierre C - Feb 2023
Algehele gradering
Afgerond en pratig!
Miemie M - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese nuwe huis.
Blaauw Cottage se terugvoer
Beste Miemie. Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het die verblyf by Blaauw geniet. Ek hoop om julle weer te kan verwelkom.
Groete,
Ester Siebert
Edgar S - Feb 2022
Algehele gradering
The house was perfect for what we wanted and the number of guests and age group.
Lees meerElli W - Feb 2022
Algehele gradering
Exceeded the wow factor.
Blaauw Cottage se terugvoer
Thank you for the review Elli. I hope to welcome you back to Blaauw soon! Regards.
Ester
Anneke L - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Elsa G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese huis, mens kan sien die eienaar het aan alles gedink wat mens kan nodig kry.
Blaauw Cottage se terugvoer
Goeie dag Elsa.
Baie dankie vir jou resensie. Ek is bly jy het die verblyf by Blaauw geniet.
Ek hoop om jou te kan terug verwelkom in die toekoms.
Groete.
Ester
Liesel N - Mrt 2022
Algehele gradering
Truly enjoyable.
Blaauw Cottage se terugvoer
Thank you for the review Liesel. I hope to welcome you back to Blaauw. Kind regards. Ester Siebert
Johan M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker huisie. Modern en skoon.
Blaauw Cottage se terugvoer
Dankie vir die resensie, Johan. Ek hoop ons kan jou gou weer terug verwelkom by Blaauw Cottage. Vriendelike groete, Ester.
Janine H - Des 2021
Algehele gradering
Stylvolle huis perfek vir 'n stadswegbreek.
Elmarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Praghuis en die mooiste dorpie.
Hilton J - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig en gemaklik.
Daniel W - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige plek om by te bly. Sentraal ligging en baie veiling.
Estelle V - Feb 2021
Algehele gradering
Onspannend en veilig
Pieter O - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, rustig met alles wat jy kan benodig
Kyle K - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely modern and clean home. Awesome little swimming pool and the garden is so well kept and tidy. Lovely outside area and braai setup. Very beautiful well situated house.
Heidi B - Jan 2021
Algehele gradering
Such a charming cottage and loved the refreshing swimming pool too!
Jean-marie F - Des 2020
Algehele gradering
The perfect gem!
Lees meerDawie N - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Blaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Dawie! Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete,
Klaus
Angelique C - Apr 2019
Algehele gradering
Altyd lekker om terug te keer na Blaauw vir ‘n naweek!
Blaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Angelique! Jammer vir die baie stadige reaksie! Hoop om julle weereens by Blaauw te verwelkom...
Frans L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie oulik, netjies en gerieflik. Sal great wees in somer wanneer mens die private swembad kan geniet.
Blaauw Cottage se terugvoer
Dankie Frans, ek hoop om julle in toekoms terug te verwelkom.
Groete,
Klaus
Christo K - Aug 2018
Algehele gradering
The most modern home.
Blaauw Cottage se terugvoer
Thank you, Christo! I hope to welcome you back again sometime.
Klaus
Cherie C - Mei 2018
Algehele gradering
Blaauw was perfect for my parents and I to spend some quality time together in the lovely valley.
Blaauw Cottage se terugvoer
Thank you so much Cherie, for the wonderful review. You're welcome back anytime, and bring the rain with you again.
Adrian M - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely spot close to the center of town.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plekkie naby die middedorp.
Ons het werklik ons tydjie by Blaauw geniet. Die plek is goed toegerus en oulik uitgelê. Dit is stapafstand vanaf die middedorp.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blaauw Cottage se terugvoer
Thank you Adrian. You're welcome back anytime. Regards, Klaus.
Arne G - Mrt 2018
Algehele gradering
Gorgeous place! Would definitely return!
Blaauw Cottage se terugvoer
Thank you Arne. We hope to welcome you again in future.
Ceronia J - Feb 2018
Algehele gradering
Perfekte plekkie om te ontspan.
Lees meerBlaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Ceronia! Lekker om te weet dat ons werk waardeer word! Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Debby-jo F - Jan 2018
Algehele gradering
Mooi, modern en privaat.
Blaauw Cottage se terugvoer
Dankie Debbie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Linda H - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese huis, met alles wat 'n mens nodig het.
Blaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Linda! Hoop om julle terug te verwelkom.
Klaus
Nola D - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Blaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Nola.
Ek hoop om julle weer binnekort te verwelkom.
Groete,
Klaus
Karel V - Mei 2017
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het.
Blaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Karel. Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Klaus
Ilse A - Apr 2017
Algehele gradering
Moderne, pragtige nuwe huis met alles wat 'n mens kan nodig hê in 'n selfsorg-eenheid.
Blaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Ilse! Ek hoop om julle weer in toekoms te verwelkom.
Blaauw Cottage.
Melanie B - Jan 2017
Algehele gradering
We were very happy with the Blaauw Cottage, it was everything we expected and more!
Blaauw Cottage se terugvoer
Thank you so much Melanie! It was a pleasure hosting you, and I look forward to welcoming you again in future!
Kind regards
Klaus
Maarten R - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon met als wat mens nodig het. Wil weer kom.
Blaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Lize. Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Klaus
Leendertz W - Sep 2017
Algehele gradering
Contemporary. Modern.
Blaauw Cottage se terugvoer
Thank you Leendertz. I hope to welcome you back to Blaauw in future.
Kind regards,
Klaus Piprek
Tania J - Nov 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld ooit!
Blaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Tania! Ek hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Klaus
Sonja D - Mei 2016
Algehele gradering
Blaauw Self-catering Cottage is exceptional!
Blaauw Cottage se terugvoer
Thank you very much Sonja! We are so pleased you enjoyed your stay.
We hope to welcome you again sometime soon?
Kind regards,
Klaus
Celesté C - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjiese plek en goed geleë.
Blaauw Cottage se terugvoer
Baie dankie Celeste! Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete,
Klaus
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat 17a, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang