Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaauwberg Beach Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shanice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Blaauwberg Beach Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Quentin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin B

Baie luuks.

Die hotel is wonderlik. Die kamers is luuks en baie goed ingerig. Die staf is vriendelik en baie behulpsaam. Die Wave restaurant se kos is heerlik.

Gerno D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerno D

Very clean hotel, friendly staff.

Beautiful view and a perfect location.

Anja C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja C

26 jaar-huweliksherdenkingwegbreek.

Ek het vir Daria gevra of sy dalk iets spesiaal met ons aankoms by die hotel kan reël vir ons huweliksherdenking, sy en die hotelbestuur het ons verras met pragtige rose, sjampanje, eetgoed en natuurlik die pragtige uitsig oor Tafelberg. Baie dankie.

Mimi O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mimi O

The photos don't do it any justice.

The view was spectacular. The staff at the hotel were so friendly and helpful. The Waves restaurant service was appalling.

Jeremiah M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremiah M

Perfect place us. When I go back to Cape Town definitely I won't hesitate to stay there again. Thanks to the hotel team.

The hotel did great job and my wife and I are very happy to have chosen the hotel. Thank you.

Nicci C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicci C

Magnificent view that luckily makes up for the mediocre breakfast.

The staff at this hotel is absolutely outstanding! Customer service is wonderful and they are attentive, professional and very helpful. I am very, very impressed with the room, facilities, staff and of course, the breathtaking view. Unfortunately I am more than disappointed in the restaurant 'Waves'. Absolutely overpriced with blah food and a breakfast buffet that is absolutely below par. Whatever you do, do not order your breakfast as room service! The food is cold, unappetising and just not on the level that one would expect from such an exquisite hotel. Very disappointing. And of course, very disappointing that you cannot even make yourself a cuppa coffee or charge a cellphone during loadshedding. Surely for the price that is charged per night the hotel can invest in a proper generator?

Tonya V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonya V

Lovely.

Our room was made very romantic for our 17th anniversary which was a lovely touch. Thank you.

Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Was baie goed.

Stort het nie rubber onder aan stortdeur nie, so water het deurgeloop op die marmervloere in die badkamer wat jy nie sien nie. My vrou het gegly op nat teëls en baie hard geval!

Vanessa S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa S

Gemiddelde verblyf, goeie ligging.

Die verblyf was gemiddeld, die ligging is goed.

Gert V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Ligging is 100%.

Ons het die verblyf baie geniet.

Juan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Gerieflik.

Die hotel is naie netjies en die diens was uitstekend.

Charlene S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Uitstekend.

Waarde vir geld, goeie diens, fantastiese ligging.

Jaco V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

No words, absolutely fantastic.

Excellent facilities and venue.

Anton E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Was regtig 'n onvergeetlike ervaring.

Was bo ons verwagtinge.

Annette K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Ons kuier was baie lekker gewees. Almal is baie vriendelik en die diens is goed.

Die kamer se uitsig is baie mooi. Ek sal beslis die hotel vir enige iemand aanbeveel. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Grant W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Excellent, centrally located accommodation.

Well appointed rooms with awesome views of Table Mountain or Robben Island.

Lezandi E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi E

Baie netjies, goeie diens en lekker ontbyt.

Baie mooi uitsig, mooi skoon, netjiese kamers, personeel vriendelik en behulpsaam, sal enige iemand aanbeveel.

Chris H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Painless check in and out and very helpfull staff - will go back any day.

On arrival we were greeted by very friendly staff and all questions were answered clearly an professionaly.

Henri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri V

Goeie ligging, swembad, restaurant, spa en skemerkelkiekroeg op perseel. Baie gerieflik.

Alles onder een dak, alhoewel DStv-kanale beperk is.

Hernus C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hernus C

Lekker by die see en dan nog 'n uitstekende uitsig oor tafelberg.

Sal beslis weer hulle ondersteun het dit baie geniet en die lekker ding is alles is onder 1 dak cocktail bar, smoothie bar en restaurant.

Diaan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diaan S

Great.

Stay was awesome. Great value for money.

Natie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natie P

Baie lekker gekuier, slaap en eet.

Die swembad het geen trappe, of enige ander manier, om veilig en gemaklik te kan uitklim nie.

Coreen C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Coreen C

Inconvenient.

Fire evacuation. No info given to guest.

Michael D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michael D

Ontbyt was lekker.

Ek het bespreek vir 4 mense, daar was 1 dubbelbed en 1 enkelslaapbank. My seun moes saam met ons op die dubbelbed slaap. Daar was net 2 handdoeke, 2 koppies ens. Ek is baie teleurgesteld in die webtuiste se hantering van die situasie. Ek is eenvoudig meegedeel dat kinders maar saam op 'n enkelbed moet slaap. Ek is klaar met die webtuiste.

Estelle R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle R

Teleurstellend.

Ons 14h15 ingebook en kamer was nie reg, moes nog 'n halfuur wag. Ontvangs se toe ons skuld nog oor die R500 alhoewel als 'n maand terug alles betaal het. Aircon in kamer gewerk, was uit vir ete so by 18h00 terug en slegs na 4 ure se gesukkel en baklei kon ons na 22h00 skuif. Hulle 'n portable aircon gebring (ook nie gewerk) en ons half laat voel ons kan mos slaap in 'n kamer sonder aircon en die meeste vensters kon nie oop slegs een klein venstertjie so geen lug in kamer. Na 'n lang baklei en bel dring my man toe aan dat hulle ons skuif, toe ook 'n probleem, want blykbaar is daar nie 'n oop kamer nie en glo my die hotel was nie besig nie. Hulle skuif ons toe van 'n see-uitsigkamer op vlak 4 na 'n agterkamer op die 1ste vloer wat op Doodles Restaurant onder se dak uitkyk, A108. Ek sou dink met al die ongerief die hele aand sou mens kliënte upgrade maar nou ja, nie in Blaauwberg Hotel nie. Kliëntediens absoluut pateties. Sal hotel glad nie aanbeveel. Die kos was regtig baie aangenaam en staff in restaurant baie oulik. Oor die hotel se diens kan ek nie dieselfde sê nie, veral die staff aan diens die aand toe ons ingeboek het.

Willie & Johanna P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie & Johanna P

Beste verblyf in Blouberg.

Waarde vir geld, beste ligging, vriendelikste behulpsame diens, skoon, netjies, veilig. Kos is uit die boonste rakke. Sien elke jaar meer en meer uit na ons verblyf daar! Hoogs aanbeveel vir almal. Welgedaan julle.

Magdalena K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena K

Fantastiese uitsig! Skoon, netjies en met 'n wonderlike ontbyt.

Die hotel het baie moeite gedoen vir my man se verjaarsdag. Daar was 'n kaartjie en 'n verjaarsdag koek in ons kamer.

Esta N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta N

Ligging, uitsig, kamer onverbeterlik!

Ek en my man het ons 30ste huweliksherdenking herdenk en wou dit vier, maar nie te ver van die huis weggaan omdat dit twee weeksaande was. Ons het baie lekker in 'n kamer gebly wat oor Tafelberg uitkyk. Die uitsig is onverbeterlik. Eetplekke is so naby en die wandelinge op die strand was baie lekker. En om natuurlik met die geruis van die see aan die slaap te raak, is 'n groot bonus.

Elna G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Wonderlike see-uitsig.

Heerlik daar gebly, baie sentraal en het see-uitsige gehad en so lekker geslaap met die klank van die see. Heerlik.

Coreen C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen C

Relaxing.

Pragtig en netjies. Vinnige diens en heerlike kos.

Werner B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Het dit baie geniet. Vriendelike personeel en goeie dienste. Het elke oggend ook 'n baie lekker ontbyt gehad.

Ek en my vrou het dit baie geniet. Vriendelike personeel en goeie dienste. Het elke oggend ook 'n baie lekker ontbyt gehad.

Ryno V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Skoon, netjies, pragtige uitsig, perfek geleë, goeie, vriendelike diens met baie lekker ontbyt.

Ons het 2 aande oorgeslaap, waarvan daar vir die Saterdagaand 'n romantic turndown ook geboek was. Met aankoms die Vrydag, was die romantic turndown klaar in plek. Sonder enige probleme is dit vir Saterdag ook weer in plek gewees met 'n addisionele bottel vonkelwyn op die huis. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly, en sal dit vir almal aanbeveel. Die ontbyt en koffie was ook topgehalte.

Fg K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fg K

Baie behulpsame personeel, netjiese kamers, pragtige uitsig en goeie waarde vir geld.

Ons voel altyd belangrik al het hulle baie gaste. Ons het net goeie tye in hierdie verblyf en daar is baie betroubare personeel wat die kamers skoonmaak, nog nooit iets verloor nie.

Annalize S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize S

Fantasties

Wonderlike diens. Personeel het die ekstra myl gegaan vir my dogter se verjaarsdag. Alles netjies en die pragtige uitsig is die cherry op die koek. Dankie aan Blaauwberg Beach Hotel, ons sal terugkeer.

Trish M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M

Excellent service & special touches.

We spent our honeymoon night Blaauwberg Beach Hotel and from the time we entered the parking area we were welcomed by the staff. The Staff in the lobby were kind, caring and so welcoming. We really enjoyed our stay. They even went the extra mile to dress up the room for us for that special romantic touch. We will definitely be back.

Gerhard B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Fantasties

Sien sterre.

Beulah G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah G

Die beste ooit

Julle is die beste.

Blaauwberg Beach Hotel se terugvoer

Thank you so much, Beulah, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Ontspannend en rustig

Was 'n verfrissende wegbreeknaweek.

Blaauwberg Beach Hotel se terugvoer

Thank you so much, Johan, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Gerrit V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Baie lekker.

Kamerdiens kort aandag maar die res was goed.

Janine L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Kuier was lekker en stylvol, slegs ons aankoms was ietwat nie lekker nie.

Verblyf was tops maar het bespreek met Tafelberg-uitsig vir my honeymoon, toe ons daar kom, het ons Robben Eiland se uitsig. Toe ek bespreking gemaak het, vra hulle watter uitsig jy wil hê. Gelukkig het die personeel dit uitgesorteer.

Anmar R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar R

Die kuier was fantasmagories.

Blaauwberg hotel is die beste.

Mariette P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Baie lekker! Stunning views.

Het ons tyd by Blaauwberg Beach Hotel baie geniet. Die ligging is perfek! Diens was baie vriendelik.

Blaauwberg Beach Hotel se terugvoer

Thank you so much, Mariette, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Gerhard C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg!

Die personeel was baie behulpsaam en het gehelp met kleinighede wat fout was.

Blaauwberg Beach Hotel se terugvoer

Thank you so much, Gert, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Shamiel D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Shamiel D

Great place to stay.

The warm water does take a while to get warm.

Mari-lou C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lou C

Kamers lieflik.

Kamers lieflik, ontbyt kan verbeter.

Desmond K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Desmond K

Rooms below par for a 4 star hotel. Toilet waste problem.

It was our 25th wedding anniversary and it was a horrible experience for us. Toilet smells. Even in parking basement. We had to make threats of full refunds if they do not move us to another better room and only then we got some assistance. Waves restaurant where we had breakfast only twice in our stay as they always ran out of certain items. Not for a 4 star hotel. Will not recommend to family and friends. We have send an email to the hotel and the response was basically they did us a favour in moving and upgrading us to another room? Yes we were upgraded but faced men hanging from ropes cleaning windows 07:00 in the morning. Our curtains open for the view.

Blaauwberg Beach Hotel se terugvoer

Many thanks for your email,
I am delighted to confirm I forwarded your review to the relevant person.
Should there be anything else we can assist you with please do not hesitate to let me know.

Blaauwberg Beach Hotel
Rynette P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette P

Was baie lekker en rustig gewees. Diens uitstekend.

Beddegoed en kamers netjies en skoon.

Sanie N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanie N

Lovely place to be.

Definitely gonna come back, great place to relax .

Yolanda C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda C

I loved the privacy of the hotel, at the time it was what we wanted.

I would definitely recommend anyone to make use of the hotel.

Blaauwberg Beach Hotel se terugvoer

Thank you so much, Yolanda, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Grant K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant K

See stars

I always try understand how some hotels you can only check in 2pm the afternoon but have to be out by 10am,. Besides that and that the shower head was broken, I found the the whole hotel spotless, location is some of the best in Cape Town and breakfast is a nice range of choices. Security is very good and parking is convenient. I would definitely stay here again.

Janene P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene P

Die hotel kamer was amazing, so ook die view van Tafelberg en see.

Die breakfast was goor!

Gerrie J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie J

Die uitsig is pragtig, die akkommodasie was minder as wat ek verwag het vir die prys.

Die stort se seel was stukkend wat gelei het tot 'n sopnat mat in die kamer. Die aircon het nie gewerk nie en die vensters was vuil. Die restaurant se pryse is belaglik en die kos was regtig onsmaaklik en glad nie visueel stimulerend nie. Die ontbyt was ook sonder enige kreatiwiteit. Die brood was oud wat voorgesit was en die soetgebak was teleurstellend. Die warm kos kon meer keuses gebied het vir die prys en standaard van die hotel.

Leandra V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra V

Teleurgestel.

Koppies was vuil en nie gewas nie. In room dinner was koud bedien. Kraan by wasbak stukkend. Matte vuil. Ek het vooraf gereël dat my seun gaan saam kom en by ons gaan slaap, geen ekstra handdoek, geen ekstra kussing. Kamer was koud. Air con werk nie. Toe ons wou uit check is ons gesê ons het nie volle rekening betaal nie. Nadat my man bewyse gewys is was ons steeds nie geglo nie. En was daaroor laat by lughawe.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 276 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Boulevard 106, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6rqdoN4ChEWijQu0ab8vQ0vrzWlwN60AWU4jeSFGqr8bk9hiJc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 106 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.810128 18.469008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang