Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blesbok House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sarah W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Rustige stil wenner! Die huis is vreeslik goed ingerig, ons het baie lekker gebly. Extras soos baie handdoeke en waslappe, shampoo en conditioner in die stort laat 'n mens baie gemaklik voel. Die boma area was 'n wenner! Stil en uit die pad huis. Lekker naby aan Jhb so mens ry nie lank, maar ver genoeg dat jy voel jy kom weg uit die stad uit. Die kinders kon lekker speel en explore. Ons gaan vir seker weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Gemaklik en lekker warm verblyf, alles is beskikbaar wat jy nodig het. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudy
Blesbok House
Thank You for your kind words. I am so glad you enjoyed your stay with us at BlesBok House. Hope to see you again. Regards Trudy

Yolanda S
Lang verblyf
4.8
Jun 2024

Ons het baie mooi herinneringe van Blesbok House. Ons het baie lekker gekuier en mooi herinneringe geskep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan V
1 nag
4.6
Feb 2024

Heeltemal te kort gebly. Netjiese huis met outydse meubels. Goeie ontvangs en kommunikasie. Lekker plek om te ontspan en rus te kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Peaceful, comfortable and easy. Great for a family getaway and special times. Enjoyed the animals and fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudy
Blesbok House
Hi, Roy It was a pleasure to host you and your family. Thank you for the review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trudy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R42, Groenfontein Plaas Erfporsie 36, Bronkhorstspruit, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64380b8c7bbba5bf193ed664a31ae8e35708114c3b24c0590aaf5d7a7df15e6cacacedd9f7a8bbae26606dec060f8e0dc15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 R42 Groenfontein Farm Portion 36 1709 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 11:00 -25.906176211704 28.755451551425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang