Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sekelbosstraat 2230, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 690 R1 268 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bliss is 'n bekoorlike vakansiehuis in die hartjie van Marlothpark, 'n wildreservaat in Mpumalanga. Hierdie heerlike verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en is die ideale keuse vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige en onvergeetlike wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, waterverkoeler, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV. Gaste kan ook gratis, onbeperkte WiFi en lugversorging geniet.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buite-meubels en 'n ruim onthaalarea waar gaste hulself kan geniet. Daar is ook 'n Jacuzzi, swembad, sitarea, sonstoele en 'n ingeboude braai. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die dek bied 'n rustige atmosfeer wat perfek vir ontspanning is terwyl gaste die panoramiese uitsigte van die omliggende landskap kan inneem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Bad
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Bliss
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sekelbosstraat 2230, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 690
R1 690 R1 268
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 690
R1 690 R1 268
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sekelbosstraat 2230, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4cabaf39c5d9afab9cda69ec0f174debffd2b1767049c1f5bafee92682089c87958cc0c5272a27ece56c36bfda275ad5436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 690 nouVanaf R1 268 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 2230 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.3475717 31.7792681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang