Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombos Selfsorg

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blombos Selfsorg is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die skilderagtige kusdorpie Bettysbaai. Hierdie knus toevlugsoord is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in 'n rustige omgewing.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof induksiestoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-woonstel beskik oor 'n gemaklike stoel en 'n TV.

Die woonstel beskik oor 'n patio met 'n sitarea waar gaste kan terugsit, ontspan en 'n maaltyd op die rooster kan kook. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bettysbaai en sy omgewing bied 'n wye verskeidenheid natuurlike besienswaardighede wat die Stoneypoint-pikkewynkolonie, Harold Porter Botaniese Tuin, pragtige strande, staproetes, winkels en restaurante insluit. Buitelug-entoesiaste kan draf, fietsry, visvang en 'n verskeidenheid watersporte geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Blombos Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blombos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a47ffe5035837d2ad56b2c746a099ee9de00d950353e34f6e66c43017c73698cbf43a2af1cd93029e74d27bdf8b8067c86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Erf 5431 44 Disa Sirkel 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.35477151249 18.890007114019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang