BlomHuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Santi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Armand V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Ilze V - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable and perfect for overnight stays.
Aleta F - Feb 2024
Algehele gradering
Puik diens, verblyf en waarde vir geld.
Bill S - Sep 2024
Algehele gradering
It was ok.
BlomHuis se terugvoer
Sorry for the inconvenience about the internet. We had a power outage, and the internet provider had a system failure, so it was out of my control. As my ad for my room states, we only have Netflix available. Thank you so much for your support. Greetings, Santi.
Sandra M - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Gerhard H - Nov 2023
Algehele gradering
Sal weer bespreking maak.
Jacques S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig. Baie netjiese kamer.
Wilmar K - Des 2023
Algehele gradering
Mostly pleasant.
Allison D - Des 2022
Algehele gradering
'n Pragtige kamer met al die nodige geriewe.
Karin-lee S - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige oornag in Langebaan.
Anneke L - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige smaakvolle gerieflike verblyf.
Annari C - Jul 2022
Algehele gradering
Plekkie was baie mooi en netjies in 'n lekker stil omgewing, sal beslis weer van die plekkie gebruikmaak.
Lana-dee L - Apr 2022
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Annelize K - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig, als wat jy nodig het vir oorslaap.
Pierre M - Jan 2022
Algehele gradering
Ons kon heerlik ontspan en uitrus in 'n stil omgewing, na 'n lang dag se reis.
Elmarie R - Sep 2022
Algehele gradering
It was spectacular.
BlomHuis se terugvoer
Thank you, really appreciate your kind words.
Grizelda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was nice.
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Helene V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Rienie A - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerus.
Liezel D - Nov 2021
Algehele gradering
Very comfortable accommodation
Adri E - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Riana F - Sep 2021
Algehele gradering
Ruim en netjies.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang