Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Luxury Beachfront Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Blouberg Luxury Beachfront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jesse K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse K

Ons het baie lekker gekuier en tuis gevoel. Pragtige woonstel, mooi uitsig.

Pragtige woonstel, uitstekende diens.

Erika D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Ons het die eenheid baie gerieflik en netjies gevind.

Die enigste nadeel was die raserige straat. Ons het ons kuier baie geniet, die eenheid was in puik kondisie, naby winkels.

Renette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette P

Baie lekker wegbreek in 'n baie mooi eenheid.

Eienaar was baie gasvry en het ons baie lekker gebly.

Chris B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie lekker gebly, net Internet was bietjie stadig.

Reëlings en verwelkoming was goed, loadshedding natuurlik nie gunstig nie maar TV en Internet (bietjie stadig) het altyd gewerk a.g.v. inverter. Pragtige uitsig!

Helmut W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmut W

Alles wat ek verwag het. Mooi, modern en skoon.

Baie mooi eenheid, modern en het alles wat jy nodig het in die eenheid.

Janine B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B

Mooiste uitsig op Tafelberg, netjies en als wat jy nodig het.

Mark was baie vriendelik en behulpsaam met goeie kommunikasie oor als t.o.v. die verblyf en woonstel. Goeie kwaliteit linne en kombuisware. Sal die plek graag aanbeveel.

Brenda O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Puik!

Luukse verblyf met 'n asemrowende uitsig! Alles is perfek en netjies. Die stoepie met die uitsig op Tafelberg, die groot plasmaskerm televisie, lugverkoeling en heerlike storte maak van die verblyf iets waarna jy weer kan terugkeer. Toegerus met smaak. En dan boonop word mens verwelkom met melk en allerlei items in die yskas. Sekuriteit is uitstekend en die gasheer maak seker dat jy op jou gemak is. Ek kan aan geen negatiewe punt dink om te sê nie!

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach Boulevard 70, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3YmU4ZmM2LTEyZDMtNGQyOC05MWY5LWEyMDNjYThhM2Y1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 70 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 12:00 -33.814317367736 18.472088481616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang