Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful, relaxing, tranquil. Absolutely beautiful. Loved the little touches (milk and farm bread) delivered every morning. So enjoyed making our own wood-fired pizzas inside. Supplied more than enough wood. The house was clean and tidy when we arrived. Will definitely be back. Loved the hot tub. Only pity the weather was so cold, but that has nothing negative to do with this lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome will definitely be back, with my kids. Ons het ons 29ste huweliks herdenking daar gevier, my man was versot op die plek. Alles was great van die pizza oond, binnebraai, buitebraai, hot tub, genoeg droë hout vir al die braaigeleenthede en hot tub stook, die elektroniese komberse op beddens. En die beste daai vars plaasmelk en broodtjie elke oggend 7:00 in die spesiale posbusdeurtjie, love dit. Hulle het ook 6 eiers en plaasbotter voorsien. Asook koffie, tee en beskuit. Ag nee, ek sal more weer daar gaan bly, ons beste herdenking in 29 jaar. Tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Totally relaxing! Romantic and peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wow, you booked this place for my parents. They could not have spoken enough about the place. They were really pleased with the freshly baked bread and milk in the morning. The only thing was that the jacuzzi was not the bubble one but rather a hot tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Ongelooflik! Die eenheid is toegerus met alles wat benodig word en meer. Skoon en netjiese verblyf met uitstekende geriewe; ideaal vir 'n wegbreek vanuit die stad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker vakansie gehou. Sal definitief weer teruggaan. Mooi omgewing. Rustig. Lekker wegkom van die besige lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheetal B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Rejuvenation for the soul. What an amazing and beautiful place that is set in a mountain pass. . What's to love? Privacy. spacious cabins set apart where we all enjoy the views without infringement of space. Wood-fired hot tub. Sunrise and moonrise over the hills. Outdoor braai. indoor fireplace and pizza oven. Fresh bread (still warm) and milk delivery every morning. No TV and Wifi. We truly needed a break to stop. pause. reconnect as a family and just enjoy the stillness life can offer. I kid you not, my two children did not miss the TV. We spent so much time in the hot tub. from 7 am dips to 8 pm dips. If you go on a weekend stop at the Elgin railway market. Hermanus is a stone's throw away and a must-visit if you have kids is the Cornelskop Animal Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Relaxing. Well prepared and a pleasure to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Uit en uit die moeite werd. Pragtige uitsig! Baie netjies en alles is daar wat jy benodig. Lekkerste plek om te rus, rustige omgewing. Pizza oond en Jacuzzi 'n absolute wenner. Heerlike varsgebakte brood en vars melk elke oggend was 'n lekker bederf. Genoeg hout, wat wil mens meer hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Relaxing and beautiful. Even more of a pleasure the second time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge
Hi Darryl, thank you for the great feedback and review. We hope to see you soon again. Kind regards, Annelize

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27d81eda49b9655d7fc1042ad1dd0044c907da947a46e4cc96c9f298779d80277350a09b05bfea23f3b02641f04cf761b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Van der Stel Pass Blue Crane Farm Lodge 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.177920643624 19.215667247773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang