Blue Horizons
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Blue Horizons is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Ballito. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n groot gesin óf 'n groep vriende, aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad wat ideaal is vir die somer.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 12 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het sy eie ingang van buite en het 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die boonste vlak maak oop op 'n patio en houtdek met gemaklike sitplek en sonstoele. Die grondvlak lei na 'n onderdakstoep met 'n sithoekie, 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai. Hierdie patio lei na 'n ruim tuin met 'n uitnodigende swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Compensation Beach-weg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang