Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Ocean Self Catering Flat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwick-weg 35, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Ocean Self-catering Flat is 'n eenslaapkamerwoonstel wat op die eienaar se eiendom in die stil woonbuurt West Beach, Bloubergstrand geleë is. Die eiendom is 900 m van die strand af geleë en is ideaal vir vlieërbranderplankryers, branderplankryers, klein gesinne, enkellopendes of paartjies. Hierdie woonstel op die grondvloer het parkeerplek van die straat af met 'n veilige en privaat ingang.

Die woonstel kan tot 2 volwassenes met 2 kinders akkommodeer. en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitkamer is toegerus met 2 ottomans wat in 'n gemaklike ekstra bed vir 2 kinders omskep kan word. Vars linne en handdoeke word weekliks voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, wasmasjien, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met Apple TV het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Buite is daar 'n tuin, swembad en privaat braaigeriewe.

Die V&A Waterfront is 11 km vanaf die woonstel, en Kaapstad Internasionale Lughawe is 22 km vanaf die eiendom. West Coast Village-winkelsentrum is 1,2 km vanaf die woonstel en Table Bay Mall is 4,1 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Blue Ocean Self Catering Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Warwick-weg 35, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Ocean Self Catering Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwick-weg 35, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76b032a951ea2e1cce0c2bd65633f8b206629e8042c6dc32e364aedb07e62792a648dda1efe22e95c48cf67af3e01be631b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 35 Warwick Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8109312 18.4756178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang