Blue Ocean View and The Sea Squirrel
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Ocean View and The Sea Squirrel is by die pragtige Outeniekwastrand in Groot-Brakrivier geleë. Die eiendom is naby die strand, lekker hoog geleë, en Blue Ocean View spog met 'n pragtige see-uitsig.
Verblyf word in Blue Ocean View, 'n drieslaapkamerhuis, en in The Sea Squirrel, 'n aparte woonstel met 1 oopplan en 1 aparte slaapkamer, op dieselfde perseel gebied. Die huis spog met uitsigte oor die see vanaf die braai-stoep en die 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het sy eie stoepie. Daar is 2 badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer is, sowel as 'n oopplan-kombuis wat na die leefarea lei. Die kombuis het ook 'n aparte opwaskamer.
Die woonstel kan as 'n uitbreiding van die huis of apart bespreek word en bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamers. Die woonstel beskik oor 'n kombuis, leefarea en 'n klein stoep met draagbare braaigeriewe.
Die huis en die woonstel het TV's met DStv en gratis WiFi.
Geen troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die hoofhuis het twee motorhuise en die woonstel het een buite-parkeerplek op die erf.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Francis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Ocean View and The Sea Squirrel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang