Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Roan - The Greek Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jane T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing stay! Blue Roan exceeded our expectations. Our suite was so well thought out, it had everything you could ever need, it was spotless and our hosts were exceptional. Would recommend and would go back. The best pet-friendly destination I have been to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - The Greek Villa
What a super review, Jane. Thank you so much. We enjoyed meeting you and hope to see you again.

Lawrence K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Met expectations. Stunning weekend, private and dog-friendly inclusions in the property that make it ideal for a breakaway with dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gasvry, vriendelik, hulpvaardig en enige tyd bereid om te help. Rustig en stil. Ons het ons verblyf geniet. Daar was baie moeite gedoen met klein dinge soos rose en 'n kaartjie wat ons verwelkom het. Die dame was baie vriendelik en bereid om te help as ons iets sou benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - The Greek Villa
Thank you Manie. So glad you enjoyed your stay.

Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lieflike plekkie. Blue Roan is netjies. Baie billike prys. Sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - The Greek Villa
Thank you very much for the lovely review.

Ansan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig en goeie waarde. Wonderlike verblyf en baie veilig. Min plekke waar jou viervoetkinders kan saam gaan. Heerlike staproetes. Judy is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - The Greek Villa
Thank you so much Ansan. It was an absolute pleasure having you stay with us and we hope to see you again one day.

Kathy B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Delightful, peaceful with stunning views. We had a lovely weekend away, great facilities in a lovely location with beautiful views as you sit on the patio. The plan was to have a relaxing, peaceful getaway and that's exactly what we experienced. Thank you for making the first weekend in South Africa a delight!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - The Greek Villa
Thank you Kathy for the super review. So glad you enjoyed your stay.

Ronel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Heerlik gerus en ontvangs uit die boonste rakke omdat 'n spesiale naweek was. Saterdag die 4de ons huweliksherdenking gewees en die Sondag my vrou se verjaarsdag. Hulle het ons spesiaal laat welkom voel en moeite gedoen om dit spesiaal te maak. Ons het een probleem gehad in verband met die stort, maar is dadelik reggemaak. Sal weer soontoe gaan. Baie dankie vir als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - The Greek Villa
Thank you for the super review. Glad you enjoyed your stay and would love to see you again.

Clarissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Service/assistance from the hosts was faultless. Lovely safe area to take fur babies for walks. Friendly and hospitable - assistance was promptly provided where needed. Safe, secure and tranquil area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Judy
Blue Roan - The Greek Villa
Thank you Clarissa. It was great to meet you and get to know you.

Anton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Rustig, mooi. Greek Villa was ongelooflik. Groot stoep met lekker braaigeriewe waar ons tot laat kon sit en kuier. Judy het ons so welkom laat voel en was vinnig en altyd bereid om te help met enige navrae. Groot swembad is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Judy
Blue Roan - The Greek Villa
Thank you for your kind words Anton. It was lovely to meet you. Hope to see you again.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 87

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosterweg R509, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1dcdfb2481b290f7222d72c5e504ae35552df803b02f4a79d24483e1b9a39980c22ca420a273df06e8373b7c9ec45e368a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 R509 Koster Road Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.004197 27.46919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang