Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluebird Cottage at Langezandt

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sophia's Place 3121, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bluebird Cottage at Langezandt is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Langezandt Fisherman's Village, deel van Struisbaai. Die kothuis, net 500 m van die strand af en toeganklik via 'n promenade, is ontwerp met 'n grasdak in die kenmerkende styl van die streek se tradisionele vissershuisies. Hierdie mengsel van natuurlike skoonheid en unieke argitektuur maak Bluebird Cottage 'n ideale kuswegbreek.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers is elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Ons is 'n troeteldiervriendelike instansie, maar troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf goedkeuring. Ons laat een klein tot mediumgrootte hond toe per bespreking

Die kothuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit vloei na 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n TV met 'n Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die groot en volledig omheinde tuin is ideaal vir speel veral vir jou kinders of hondjies.
Die onderdak buite-area met 'n 8-sitplek-tafel en 'n knus sitplek het alles wat jy nodig het vir 'n lekker braai of net om te ontspan of 'n boek te lees.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Taco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Sophia's Place 3121, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bluebird Cottage at Langezandt het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sophia's Place 3121, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46269d92757f584669eeec4e96cbf994184dd46c761a0ead0d20e59e00d24981c80e87b05015cf378f3ad9d658f578d7556d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 3121 Sophia's Place Langezandt Fisherman's Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.79076984719 20.042574499799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang