Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blues

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willow-weg 2, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blues is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in Blouberg Rise, Kaapstad, met slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Kwaliteit-katoenlinne en -handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Boonop is daar 'n 1KVA-omskakelaarkragtoevoer en Wi-Fi beskikbaar. 'n Veilige toesluitmotorhuis is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Gaste het toegang tot 'n knus patio-tuinarea met sitplek en 'n braai-area om maaltye te kook, te ontspan en gehaltetyd saam deur te bring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Willow-weg 2, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willow-weg 2, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fe524d3cd994734f8a957d944c31efd79da862f2d883fa1dc9c92bdced4dc5a9ce313be25c20d46961865ba01c62592e9a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 2 Willow Road Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.814806862028 18.487184057707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang