Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bobbejaankrans

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R62, Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bobbejaankrans bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis in die Klein Karoo. Die kothuis is op 'n koppie in 'n privaat wild- en natuurreservaat geleë en kyk uit oor 'n wye oop vlakte waar 'n mens gereeld diere kan sien, soos kameelperde, sebras, volstruise of bokke wat rondloop.

Die smaakvol gemeubileerde kothuis beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamer het 'n bad met 'n lieflike buitestort met warm water. 'n Driekwartbed is in die leefarea beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas en 'n oond en 'n stoof. Daar is 'n binnenshuise kaggel in die leefarea vir daardie winteraande. Die kothuis beskik oor 'n lieflike plonspoel en braai-area met lieflike uitsigte, 'n ideale plek om te ontspan en die omgewing te geniet.

Geniet die Karoo-naghemel, pragtige sonsondergange, 4x4-roetes, voetslaan, fietsry, of ontspan net op die stoep en geniet die stilte en skoonheid van die landskap.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Bobbejaankrans
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R62, Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bobbejaankrans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R62, Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ec9893d88a1b2bea7401c8d3288b675db46f6decb461f30d029d16610f47c11ad1166ef112e6c7c6762fb1e68a041d6d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Off R62, Touwsberg Private Game and Nature Reserve Plathuis 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.616641 21.029433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang