Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boggom's View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annetjie S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

‘n Heerlike kuier in ‘n pragtige omgewing. Ons het baie lekker saam met ons honde gebly in die gesellige en goed toegeruste huis met ‘n pragtige uitsig. Die honde het die tuin geniet. Ons is baie vriendelik ontvang deur Patrys en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik en ontspanne! Ons was baie vriendelik ontvang, die huis is baie goed ingerig, ook baie goed ingerig vir loadshedding. Ek kan Boggomsview sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Boggom's View
Baie dankie, Marilize! Julle was baie oulike gaste en is enige tyd weer welkom! Dankie dat julle alles so netjies gehou het! Groete, Mariette

Marieka H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige omgewing; lekker gebly. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarina E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Pragtige en gerieflike 'home away from home'. Ons gesin het baie lekker gebly by Boggom's View. Die plek het 'n pragtige en goed toegeruste kombuis - 'n fees vir enigiemand wat hou van kosmaak. Die kombuis, leefarea en stoep het 'n pragtige uitsig, die slaapkamers is netjies en gemaklik en die straat is stil. Dis dalk bietjie verder van die strand af, maar ons kon nogtans elke dag strand toe stap en terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 62, Boggomsbaai, 8222, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbc5d12791a19ce746978a00ed3c6fae92547dfce4666dd42dbeb7723aab786fd9f05a9034d239d4d507d4bb5384633ebc3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 62 Disa Street Boggoms Bay 8222 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.266207099917 21.910374679762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang