Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkoms Guest Flat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jacqueline F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fabulous, uber relaxing, in a soulful environment. Dit was 'n heerlike ervaring met ons gasvrou en gasheer wat uit hul pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Lieflike akkommodasie met boeke en kuns vir Afrika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
So baie dankie vir julle kuier by ons. Groete Amanda en Alvin

Adriaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Onverbeterlik! Uitstekende vakansie keuse. Pragtige vriendelike mense en gerieflike verblyf. Baie dankie Amanda. Onver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie Adriaan, Groete Alvin en Amanda

Claire W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Bokkoms is clean, quiet and comfortable. We will definitely return and recommend. Our stay at Bokkoms was particularly restful and comfortable. Our hosts were very welcoming of us and our 2 dogs. Our guest with us was very pleased with the quiet and comfort before heading back to her busy home city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Thank you so much, Claire. Amanda

Mike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Pleasant and not over-priced! Pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstaande verblyf. Baie keurig, netjiese, ruim eenheid. Alles wat nodig is in die eenheid met "backup" vir krag is 'n groot bonus. Amanda en Alvin is baie gasvry en behulpsaam. Sal beslis weer daar tuisgaan. Kan Bokkoms Guest Flat met groot vrymoedigheid aanbeveel. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie Kotie. Amanda en Alvin

Colin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Amanda is an excellent and caring hostess. Backup power during load shedding was very nice to have.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie Colin. Dit was so lekker om julle weer hierby ons te huisves. Groete hier van Paternoster. Sien julle weer. Amanda

Dorothy M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Enjoyed our stay, accommodation not suitable for people with mobility problems, otherwise excellent stay. Hosts were super! Amanda and Alvin made sure we were informed of all our loadshedding times and were never too busy to assist with info.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie Dorothy Groete Amanda

Gert M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Die akkommodasie is sentraal geleë binne loopafstand vanaf mooi strande. Die woonstel is goed toegerus met alle benodighede vir 'n lekker vakansie. Die eienaars is behulpsaam en vriendelik. 'n Private kuierplek vir gaste is geskep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie Gert Groete Amanda

Simon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Baie lekker. Sal weer gaan. Gasvrou en heer is baie aangenaam en baie behulpsaam en neem hul gaste baie in ag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Silvia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Uitstekend. Ons was vriendelik ontvang. Bokkoms Guest Flat is netjies, skoon en daar was niks kort nie. Sou graag langer wou bly. Beïndruk met voorsiening van krag tydens beurtkrag. Hierdie Bokkoms Guest Flat is 10 uit 10. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie. Dit was ‘n plesier om ons gasteplek met julle te deel. Groete Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringweg 10, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a68b7fa7bf489f37ec145251af91412221cd5f66d71d75c5844dd8af3893c5b6cb030c126284c68b71de542c18a0edc1c8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 10 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811700736418 17.883950471878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang