Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boland Tuiste

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boland Tuiste bied oornagverblyf op die Onverwacht Wynlandgoed. Dit is op die tweede verdieping van die eienaar se huis net buite Wellington. Die verblyf het 'n sonkrag-omsetter en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die verblyf bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 2 beddens vir kinders en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buite is daar 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johannes H
Saam met lewensmaat
5.0
Net gebruik om oor te slaap - gerieflik. Ja - baie goeie ligging met plaasatmosfeer alhoewel dit binne stapafstand van die dorpsdinge is.
Nov 2024
Merle T
Saam met vriende
5.0
Friendly and accommodating. Beautiful quiet environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Freddie F
5.0
Aan te beveel vir 'n heerlike rustige verblyf op 'n wynplaas. Heerlike rustige verblyf!
Jan 2024
Mariette L
Gesin met tieners
5.0
Lieflik geleë in wynlandgoed. Heerlike oornag verblyf. Smaakvol en netjies ingerig. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan o...
Sien meer
Jan 2024
Llewaine W
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful stay, felt like staying with family. Was one of the best stays we had. It was like staying with family. The hosts went out of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boland Tuiste het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116f7e56e74a4be68b554e59b4693bc291939a7cc230e6b46a0a067e5163ca934b06231621bee2f2d325e13d3ee39ca5f2a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 6 Cinsaut Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.633673685962 19.003775209188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang