Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon Accord Farm Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bon Accord Farm is 'n statige Victoriaanse opstal wat al van 1909 af staan. Die pragtige vrugteplaas is net 8 km vanaf Montagu en is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek. Bon Accord is die perfekte wegspringpunt vanwaar jy dit wat die streek bied, kan beleef.

Die 3 kothuise is teen die berg geleë en het slaapplek vir 10 gaste. Die eerste en tweede kothuis het elk 2 slaapkamers en en suite-badkamers. Die derde kothuis het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het DStv, 'n oop kaggel, lugversorging in die leefarea en 'n onderdak-braai op die stoep.

Gaste kan by verskeie restaurante inloer en droë vrugte en neute geniet. Daar is ook plaaslike wyne om te probeer, veral die gesogte Muskadel. Verskeie doendinge in die omgewing sal jou besig hou: bergfietsry, rotsklim, voetslaan en 'n motorrit om die skilderagtige omgewing te gaan aanskou.

Jy kan vanaf die privaat stoepe die beeldskone uitsig oor die wingerde en boorde in die rigting van die Langeberge, al langs die Badenvallei na Montagu geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik awesome. 10 uit 5. Die beste waar ons nog gebly het. Pynlik netjies en soveel aandag aan detail. Elsje gaan uit haar pad, ons was bederf m...
Sien meer
Nov 2024
Cris L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, baie skoon en goed toegerus. Die verblyf word baie beslis aanbeveel.
Nov 2024
Elmarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig, goed toegerus. Die cottage was so goed toegerus met alles wat mens kan nodig hê, ons het ook die stoep met die uitsig oor die plaas, v...
Sien meer
Sep 2024
Riana D
Saam met vriende
5.0
Oortref die verwagtinge. Dit is goed geleë, met die mooiste uitsig. Dit is baie goed toegerus - selfs met 'n strykyster - eintlik luuks! Ons het heerl...
Sien meer
Sep 2024
Jeanne P
Saam met vriende
5.0
Uitnemende verblyf. Heerlike verblyf in akkommodasie wat aan niks tekortskiet nie. Ons gasvrou het deurentyd gekommunikeer en die byplekke is van uits...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bon Accord Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9035178342dac20d11c1c581bb69391af8957826dfc26fa8e70d1200023b1487b79a0846d7aef72425f2161309163bd4b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 Bon Accord Farm Baden Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733536111111 20.105458333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang