Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Vista Self-Catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christo T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Bona Vista - Beslis 'n kuier werd! Pragtige plek. Skoon en baie netjies. Baie mooi uitsig oor berge. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het gereël vir 'n braai en hout by my eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Risa
Bona Vista Self-Catering Accommodation
Hallo Christo Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer die ster toekennings opreg en is dankbaar dat jy jou verblyf aangenaam gevind het. Mooiloop. Hoop om jou gou weer by ons te verwelkom. Groete Risa

Conrad F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfekte wegbreek. "Ongeëwenaarde gaste-ervaring vir ons honeymoon!" Ons het onlangs ons honeymoon by hierdie ongelooflike plek deurgebring, en ek moet sê, dit was 'n onvergeetlike ervaring. Van die oomblik af wat ons arriveer het, was alles net perfek! Die eienaar het ons onmiddellik verwelkom en het selfs 'n paar ekstra stappe geneem om ons verblyf spesiaal te maak. Hulle het 'n romantiese verrassingsbederf gereël, met 'n pragtige bottel champagne wat ons kamer verwelkom het. Die kamers was luuks en het 'n pragtige uitsig gehad wat ons elke oggend wakker gemaak het met 'n gevoel van vrede. Die atmosfeer was kalm en romanties, wat perfek was vir 'n huweliksreis. Wat die verblyf besonders gemaak het, was nie net die ongelooflike fasiliteite nie, maar die eienaar se daad wat ek sal nooit vergeet nie. Hulle het regtig alles gedoen om ons welkom te laat voel en het elke detail aangepas om ons tyd daar iets besonders te maak. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enigiemand wat 'n romantiese wegbreek of 'n spesiale geleentheid wil vier. Dankie aan die eienaars vir 'n onvergeetlike ervaring – dit was die perfekte begin van ons huwelik!"

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Risa
Bona Vista Self-Catering Accommodation
Hallo Conrad Ons is so dankbaar dat julle julle verblyf en die rustigheid hier by ons geniet het. Baie dankie vir die pragtige review, ons waardeer dit opreg. Dit was ‘n groot plesier om julle hier te ontvang en ons hou duimvas dat julle sommer gou weer sal kom kuier. Dankie dat julle bereid is om vir ander van ons te vertel. Mag jul huwelik geseënd wees. Groete Risa Uys

Ané M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Mooiste uitsig, ons het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel. Die kamers was goed toegerus, baie netjies en skoon. Die omgewing was prentjie mooi. Die gasvrou is baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Risa
Bona Vista Self-Catering Accommodation
Hallo Ané Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons die pragtige resensie te skryf. Ons ontvang julle graag weer. Groete Risa

Ilona J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste plek vir verblyf in die Stellenbosch/Paarl omgewing. Heerlik gebly en met die mooiste uitsig wakker geword elke oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Risa
Bona Vista Self-Catering Accommodation
Hallo Ilona Dit is vir ons ‘n riem onder die hart om te hoor dat julle lekker gebly het en die pragtige uitsig saam met ons waardeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groet Risa Uys

Keith G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great stay with a beautiful view. We enjoyed our stay at Bona Vista and Esmarie was a wonderful and attentive host, without being on our doorstep, but immediately there when we needed her on the odd occasion. Bona Vista had everything we needed for our 5-day stay in the winelands and was well situated to do wine tastings in Paarl, Stellenbosch and Wellington. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Risa
Bona Vista Self-Catering Accommodation
Hi Keith, thank you for the lovely review and our stars. We would love to welcome you back. Greetings Esmari

Shannon-rose S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absolutely amazing. We had a lovely stay for the two nights that we were there. I would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Veilig en rustig. Ons het heerlik gebly by Bona Vista Self-Catering Accommodation en sal dit sterk aanbeveel vir toeriste/vakansiegangers. Die selfsorg-eenheid was baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Alles was baie mooi skoon en netjies. Ons sal beslis weer by Bona Vista Self-Catering Accommodation tuisgaan as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Risa
Bona Vista Self-Catering Accommodation
Hallo Anita Baie dankie vir jou mooi resensie, ons is dankbaar dat julle lekker gebly het by ons. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang. Groete Bona Vista span

Athol K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very good. Well located for touring the area. Nice farm location. Had everything you need for a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alec K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik en pragtig. Dit was bitter lekker en ongelooflik mooi. Die kamers was ongelooflik en pynlik netjies en skoon. Ek sal enigetyd weer gaan as ek 'n geleentheid het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Traci O
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantastic. I loved it. It is so clean and neat. I felt so at home. It is so peaceful. Highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Risa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0875d2b5a5872e412acd0bf34fc0b76d47b41b2df5ca47424b377705c88e57e64d8f2ad15d905a8bb1369be4bb9bcd886c29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 Bona Vista Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79121654409 18.880116194487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang