Bonamanzi Guest House
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuvallei, Fraaiuitzicht, Erf 11, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bonamanzi Guest House is aan die oewer van die Steelpoortrivier, tussen Steelpoort en Burgersfort, in die Steelpoort Vallei geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek uit die stadslewe.
Dié gstehuis bied 23 en suite-kamers wat uniek en smaakvol versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 of meer enkelbeddens en 'n en suite-stort. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, lugversorging en gratis WiFi. Koffie- en teemaakgeriewe is in die eetsaal beskikbaar.
Ons het 'n restaurant met 'n à la caste-spyskaart op die perseel, asook 'n kroeg. Die tuin is tipies bosveld. Doendinge in die omgewing sluit kajakvaart, abseil en witwatervlotvaart in.
Bonamanzi Guest House is 4 km vanaf die dorpie Burgersfort met 'n winkelsentrum en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Wimpie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Leeuvallei, Fraaiuitzicht, Erf 11, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Gaste dink Bonamanzi Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Burgersfort Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuvallei, Fraaiuitzicht, Erf 11, Burgersfort, 1150, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang