Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Absoluut wonderlik. Dis die mooiste huislike plekkie. Jy voel die liefde en rustigheid daar. Sal enige tyd weer daar bly. Die grootste boonus was om die golwe op die rotse te hoor breek vanuit ons woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bondi Beach
Baie dankie Christie, Julle was 5 ster gaste, hoop om julle gou weer te sien. P.s. Die branders se geraas is net die beste

Ruben J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Awesome! Dis regtig 'n baie lekker plek, skoon en op die regte plek. Sal weer teruggaan. Deur en deur die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Heerlike ontspanne kuier. Alles netjies en maklik om te vind. ’n Heerlike huislike atmosfeer en baie naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warriorsrylaan 755, Shelley Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO61WzhKlQmy0kHBGMX35KgUGVs4AuKZyz4nBTVhd3r7mO6Xfhv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 755 Warriors Lane Shelley Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -30.793804946666 30.420661648618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang