Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach Unit B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Leeann P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Beautiful and comfortable holiday apartment that has everything one would need. Aamazing views of the ocean from the balcony made our stay at apartment B an enjoyable and relaxing stay. The apartment was so tastefully done and it made us feel at home. The resort had enough activities to keep us entertained. The location is perfect as we were able to explore the nearby attractions like Pure Venom Reptile Park, c-Bali restaurant at St Michael's, Beaver Creek Coffee Farm, Red Dessert Nature Reserve and Wild Coast Sun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Gorgeous place, had such a good stay. Beautiful place, had a peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene V
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Onbeskryflik. Dis 'n ongelooflike pragtig 3 slaapkamer eenheid. 'n Moet vir iemand wat op die strand wil bly. Veilig vir kleinkinders en baie vir hulle om te doen. Het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Strauss D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Beste, mooiste blyplek waarby ek al was. Dis 'n ongelooflik mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Bondi Beach Unit B
Thank you for the awesome review, we hope to see you again soon.

Tania D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2018

Heerlike vakansie. Ons verblyf by Bondi Beach Unit B was gerieflik. Alle geriewe wat jy tuis sou geniet, het ons by die see geniet. Die kinders het die aktiwiteite geniet en kon op hul eie gaan swem waar hul veilig was. Die braai geriewe by die swembad is uitstekend en soveel nuwe vriende word om die vure gemaak. Die eenheid word goed in stand gehou. Dankie vir 'n heerlike vakansie, ons kon lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Bondi Beach Unit B
Dear Tania, Thank you for the review, we are glad to hear you enjoyed your stay

Nkanyiso S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2018

Everything was in control. I enjoyed every second at Margate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gina
Bondi Beach Unit B
Thank you for your review.

Lynn O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2018

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Vir prys sou ingeboude lugverkoeling en addisionele TV in die hoofslaapkamer meer waarde vir geld gewees het. Tweede slaapkamer se dakwaaier het nie gewerk nie en losstaande lugverkoeler het net warm gemaak. Foto's het indruk geskep dat uitloop na strand direk van eenheid was. Addisionele geriewe was lekker, maar daar was nie tennisballe nie, tafeltennis se rakket was stukkend en veerpyltjies was stukkend so kon nie ten volle geniet word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Deon & Deona J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2018

Rustig en voel of jy by jou huis is, net met 'n see-uitsig. Baie lekker, rustige strand en veilige omgewing. Woonstel is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Definitief die moeite werd. Die enigste advies wat ek sal gee is om seker te maak dat alles in werkende orde is voordat die gaste in-boek. Van die twee sleutels het net 1 gewerk, een van die kamers se waaier het nie gewerk nie, ek het dit onmiddellik gerapporteer, maar die span was eers Donderdag daar om te kom ondersoek instel en dit is net nooit reggemaak nie. Verder is daar geen probleme nie, regtig 'n baie lekker plekkie om te gaan rus.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chanthel V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Ons het die beste vakansie ooit hier deurgebring. Dit was sentraal naby alles, op die strand en die kinders was mal oor die kompleks, want daar was baie om te doen. Tennis, swem, trampoline spring, pool gespeel, tafeltennis en nog vele meer. Dit is regtig 'n baie netjiese plekkie met baie luuksheid en spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Bondi Beach Unit B
Dear Chanthel, thank you for your review. We are glad to hear that you enjoyed your stay, and we hope to see you again soon.

Patience Nomvula S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2016

Nice place very relaxing. Should have someone to show your customers where to get the broom and mop arc. Cause the cupboard marked where these were supposed to be, were not there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 595
R2 595 R2 336
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 595
R2 595 R2 336
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors-weg, Shelley Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2d850d53728d5b99a5131e2d7eb9a49299c411ed91f4fcd20cb3d4176a793c1b943e4d27c792b7a7f30fa7ee1309a71920b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 595 nouVanaf R2 336 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Warriors Road Shelley Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.793864852167 30.420009871828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang