Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach Unit C

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Dana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Relaxing, quiet, well-maintained complex with easy access to the beach. The unit was comfortable and entertained us with beautiful sea views. We thoroughly enjoyed our little break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goed. Was 'n heerlike wegbreek. Enigste voorstel vir die plekkie is om beter kookgerei te voorsien. Potte was van baie goedkoop materiaal en het geroes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die kuiertjie was baie lekker en rustig met see uitsig. Die verblyf in die eenheid met see uitsig was baie lekker en rustig. Ek en my metgesel sal dit vir enige persoon aanbeveel om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddy J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Perseel skoon en netjies. Weet netnie waar kom "C" in nie, dit is 38 eerstevloer. Alles goed verloop, net die hoofslaapkamer se bed is ongemaklik, beddegoed is oud en uitgewas. Geen skoonmaakdiens nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marcel R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Was baie aangenaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vicky S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2023

Was comfortable. Unit could have more blankets (not the single thin "Pep" type blankets that cannot cover a full person). We had to buy our own for the very wet and cold conditions experienced this past week. 2 pillows on every bed are a must. Oven is dirty and rusty; needs a good clean. Unit needs lots of maintenance (broken door and windows cannot close and are noisy during windy nights). The ironing board and iron placed in the main bedroom is a put-off. The en-suite needs a little table of some sort for us women. Overall comfy but we expected a little more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Grant P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Nice peaceful place to relax and unwind. Very friendly and helpful staff. Had updates on the loadshedding for the period we stayed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduanette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Die rustigste atmosfeer. Ons was op 'n vinnige "minimoon" gewees en dit was die beste keuse en plek. Dis remote om by alle/baie plekke vinnig uit te kom. Ons het in die aande die venster bietjie oopgelos om na die branders te luister (het lanklaas so lekker geslaap!). Dit het die rustigste atmosfeer geskep. Ons het die sonsopkoms oor die see gesien. Ons was goed uitgerus die dag wat ons Bondi Beach moes groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

Absolutely neat and clean with great views. A wonderful peaceful weekend spent - kids enjoyed the tennis courts and games room and proximity to beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ongelooflike plek met mooiste uitsig. Dis gerieflik, netjies, goed ingeklee en lekker voorsien van braaigeriewe en kombuisware. Die gesinseenheid was so gerieflik, die stortgeriewe was puik! Toegang tot die hoof-eenheid was maklik. Groot deure wat oopskuif was uitsonderlik lekker vir die regte see-atmosfeer. Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef17ab3338b1fda16943f76453a2023c1dba7ba5cdeb8d24bc3477fd51dc4c6e4ba96e6bfc568eb088a3fd7ca23b8191b849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Warriors Lane Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.7938016624 30.419906079769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang