Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach Unit C

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Bondi Beach Unit C
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dana S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana S

Relaxing, quiet, well-maintained complex with easy access to the beach.

The unit was comfortable and entertained us with beautiful sea views. We thoroughly enjoyed our little break.

Mariska L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

Goed.

Was 'n heerlike wegbreek. Enigste voorstel vir die plekkie is om beter kookgerei te voorsien. Potte was van baie goedkoop materiaal en het geroes.

Karen N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Die kuiertjie was baie lekker en rustig met see uitsig.

Die verblyf in die eenheid met see uitsig was baie lekker en rustig. Ek en my metgesel sal dit vir enige persoon aanbeveel om daar te bly.

Eddy J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy J

Perseel skoon en netjies. Weet netnie waar kom "C" in nie, dit is 38 eerstevloer.

Alles goed verloop, net die hoofslaapkamer se bed is ongemaklik, beddegoed is oud en uitgewas. Geen skoonmaakdiens nie.

Marcel R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel R

Was baie aangenaam.

Sien sterre.

Vicky S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky S

Was comfortable.

Unit could have more blankets (not the single thin "Pep" type blankets that cannot cover a full person). We had to buy our own for the very wet and cold conditions experienced this past week. 2 pillows on every bed are a must. Oven is dirty and rusty; needs a good clean. Unit needs lots of maintenance (broken door and windows cannot close and are noisy during windy nights). The ironing board and iron placed in the main bedroom is a put-off. The en-suite needs a little table of some sort for us women. Overall comfy but we expected a little more.

Grant P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant P

Nice peaceful place to relax and unwind.

Very friendly and helpful staff. Had updates on the loadshedding for the period we stayed.

Eduanette O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduanette O

Die rustigste atmosfeer.

Ons was op 'n vinnige "minimoon" gewees en dit was die beste keuse en plek. Dis remote om by alle/baie plekke vinnig uit te kom. Ons het in die aande die venster bietjie oopgelos om na die branders te luister (het lanklaas so lekker geslaap!). Dit het die rustigste atmosfeer geskep. Ons het die sonsopkoms oor die see gesien. Ons was goed uitgerus die dag wat ons Bondi Beach moes groet.

Mandy V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V

Absolutely neat and clean with great views.

A wonderful peaceful weekend spent - kids enjoyed the tennis courts and games room and proximity to beach.

Jacobus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Ongelooflike plek met mooiste uitsig.

Dis gerieflik, netjies, goed ingeklee en lekker voorsien van braaigeriewe en kombuisware. Die gesinseenheid was so gerieflik, die stortgeriewe was puik! Toegang tot die hoof-eenheid was maklik. Groot deure wat oopskuif was uitsonderlik lekker vir die regte see-atmosfeer. Sal beslis weer kom!

Lindie N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie N

Wonderlik.

Ons het die tyd baie geniet, die diens is uitstekend. Ons kon die walvisse sien van die balkon af en die kinders kon lekker speel by die speelplek wat voorsien is. Dankie vir die rustige atmosfeer en die netheid van die eenheid. Mag die Here julle seën.

Samantha S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Lovely accommodations, was pure bliss to just reset.

Best for rest! Great!

Claudette S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette S

Rustige vakansie.

Bondi Beach is 'n baie stil en rustige kompleks met die gevoel van see en bos (dassies en bokkies wat wei op die gras tussen die komplek en strand). Ons was baie dankbaar vir hulle nood-watervoorsiening, die laaste oggend was daar geen water nie.

Louise J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Wonderlik.

Baie lekker gebly vir die derde opeenvolgende jaar.

Angelique P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique P

Comfortable stay with beautiful views of the ocean and most practical with children.

We enjoyed our stay immensely. The practical accessibility to the private beach was the highlight of our stay for the whole family. This was almost always followed with a swim at the pool which the children absolutely loved and spent a lot of time at. We loved the apartment although found that the main bathroom was tiny. And we also would of loved accessibility to aircons which where available but not in use. But in saying that, we were notified of the aircons beforehand. Overall, a most enjoyable and practical stay and we definitely would love to go back again!

Marco G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco G

Good.

See stars.

Lizel T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel T

Lekker en gemaklik.

Die eenheid het lekker spasie met al die benodigdhede. Het net die daaglikse skoonmaakdienste gemis.

Marco G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco G

Air-con in main bedroom does not work.

We were happy with our booking.

Bernadette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V

Fantasties!! Wens daar was meer as net 5 sterre!

Wat n worderlike eenheid! Die fotos kan nie die uitsig beskryf nie. Als was eksieperfeksie. Ons was spyt dat ons nie langer kon bly nie. Beslis waarde vir geld en meer!

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Dear Bernadette,

Thank you for the awesome review, we hope to have you stay with us again soon.

Bondi Beach Unit C
Louise J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Perfek.

Wonderlike verblyf sommer so amper op die strand.

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Dear Louise,

Thank you for the wonderful review, we are glad that you and your family enjoyed the stay. We hope to see you again in the near future.

Bondi Beach Unit C
Juliana H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana H

Dit was onvergeetlik!

Ons het ons tydjie hier baie geniet. Die uitsig is pragtig. Die eenheid was baie gerieflik veral met die wasmasjien in die eenheid. Die diens van Emmie was uitstekend. Ons sal enige tyd weer na die eenheid terug gaan.

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Dear Juliana, thank you for your amazing review. We are glad to hear you enjoyed your stay, and we hope to have you stay with us again.

Bondi Beach Unit C
Lucinda C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C

Fantastic sea view and very secure.

We thoroughly enjoyed the braai/pool area. The security service at the gate was excellent. Unit was everything to our expectations.

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Thank you for your review, we are glad to hear that you enjoyed your stay.

Bondi Beach Unit C
Carina D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Great place for a holiday.

Unfortunately we only stayed for 2 nights but it would have been great if we had more time. Beautiful view with the sound of the waves being a bonus. The place is nice and clean and just few meters from the beach. Its an amazing place for a nice and relaxing holiday. I would recommend it to anyone and we will most definitely make use of this accommodation in the future again.

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Dear Carina, Thank you for your review, we hope to see you again in the near future.

Bondi Beach Unit C
Warren L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren L

Restful, peaceful and a great view.

Had a great time with family. The area made us feel safe, no noise or busy highway nearby and the people were very friendly. I will definitely return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, vreedsaam en 'n pragtige uitsig.

Het 'n goeie tyd gehad met met my gesin. Die area het ons veilig laat voel, geen geraas of besige snelweg naby nie, en die mense was baie vriendelik. Ek sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Valerie N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie N

Bondi Beach is very beautiful and peaceful place, we enjoyed the stay especially the beach.

It was the first time for my family to stay at a self-catering accommodation. We stay in hotels for holidays. I loved that my children could sleep in, I didn't have to wake them up to go to breakfast. What I didn't like is that we did do inventory check only to find that a number of some glasses and teaspoon is not as listed.

Winston S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston S

We had a wonderful time and I will surely recommend it to friends and family.

There was a small problem during my stay in regards with the water problem. I do acknowledge it wasn't anyone's fault that there was a major pipe burst, my concern is just that the people in charge should communicate it to their guests as many of us are not from Durban. We had a water problem for two days. No one apologised or communicated it to us. It was very annoying. Apart from that I really enjoyed my stay.

Alan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan B

Great place for beach stay.

Staff were friendly. 24 hour access controlled gate, security guard vigilant. Right on the beach, private access to the beach via a walkway. My stay was excellent, unit quite big. Would have been nice if air-con worked.

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay, and we will pass the feedback on.

Bondi Beach Unit C
Andrew M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Andrew M

Apartment 39C cleanliness needs attention.

The shower door was defective, the couches and the carpet were very dirty. Otherwise it is a beautiful apartment and the facilities at Bondi Beach are good.

Ezabella D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ezabella D

Baie lekker en mooi skoon.

Waarde vir geld. Sentraal geleë en goeie veiligheid. Netjiese en skoon geriewe en vriendelike personeel.

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Dear Ezabel. Thank you for your review. We are glad to hear you enjoyed your stay with us.

Bondi Beach Unit C
Deon & Deona J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon & Deona J

Ontspannend en gemaklik by die see.

Naby geleë aan die see, uitkyk van die hoofslaapkamer en slaapkamer op die see. Hoor die see as jy opstaan en as jy gaan slaap. Die huisie is ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Die oord het 'n braaiplek asook 'n gemeenskaplike swembad. Veiligheid is 'n bonus.

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Dear Deona,

Thank you for your review. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon.

Bondi Beach Unit C
Melissa G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa G

Oord is baie skoon en wagte is baie vriendelik en behulpsaam.

Skottelbraai het geen gas ingehad. Wasbak in die tweede badkamer se water agter uit. Stofsuier werk nie. Inventaris is glad nie op datum en reg nie. Haal eerder goed uit eenheid uit as dit nie werk nie.

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Thank you for your review and the feedback, it is appreciated.

Bondi Beach Unit C
Neal F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neal F

Nice place but too busy during peak season.

Place is in a nice location. The overall unit is in good condition. Could do with airconditioning though.

Bondi Beach Unit C se terugvoer

Dear Neal. Thank you for your review, we are glad to hear you enjoyed your stay, and we will put your suggestion forward to the owner of the property.

Bondi Beach Unit C
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef17ab3338b1fda16943f76453a2023c1dba7ba5cdeb8d24bc3477fd51dc4c6e4ba96e6bfc568eb088a3fd7ca23b8191b849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Warriors Lane Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.7938016624 30.419906079769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang