Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach Unit C

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bondi Beach is die ideale eenheid teen die see en boonop spog dit met direkte toegang tot die strand. Die kompleks bied hope vermaak vir die jongspan en sluit 'n swembad, tennisbaan en klubhuis in. Dit is net 1 km van albei winkelsentrums af geleë.

Die woonstel is op die middelste verdieping en bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers met 2 badkamers. Daar is 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens in die woonstel. Die 1 badkamer het 'n bad en die ander 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, 'n oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolfoond. Wasgeriewe sluit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Gemeenskaplike braaigeriewe is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dana S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, quiet, well-maintained complex with easy access to the beach. The unit was comfortable and entertained us with beautiful sea ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Mariska L
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Was 'n heerlike wegbreek. Enigste voorstel vir die plekkie is om beter kookgerei te voorsien. Potte was van baie goedkoop materiaal en het geroe...
Sien meer
Jun 2024
Karen N
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuiertjie was baie lekker en rustig met see uitsig. Die verblyf in die eenheid met see uitsig was baie lekker en rustig. Ek en my metgesel sal dit...
Sien meer
Feb 2024
Marcel R
Saam met lewensmaat
4.6
Was baie aangenaam. Sien sterre.
Feb 2023
Eddy J
Saam met lewensmaat
4.2
Perseel skoon en netjies. Weet netnie waar kom "C" in nie, dit is 38 eerstevloer. Alles goed verloop, net die hoofslaapkamer se bed is ongemaklik, bed...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach Unit C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef17ab3338b1fda16943f76453a2023c1dba7ba5cdeb8d24bc3477fd51dc4c6e4ba96e6bfc568eb088a3fd7ca23b8191b849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Warriors Lane Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.7938016624 30.419906079769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang