Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boomhuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carla T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie mooi en rustig. Veilige parkering, stil area maar nog steeds naby aan die restaurante. Die verblyf is nog mooier as die fotos. Regtig baie mooi, netjies en skoon. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmar N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Perfek! Dit was awesome! The host is 'n great gasheer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Oase in Komatipoort. Baie netjies en goed onderhoude eiendom met baie vriendelik en behulpsame gasheer en personeel. Foto's wys nie hoe mooi die eiendom eintlik is nie. Word verseker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Vir seker 'n goeie keuse. Skoon, netjies en vriendelike mense. Dankie vir jou vinnige replies en planne maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Caren O
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Fantastic, owners are attentive and very friendly. We felt very welcome as we arrived and left as friends. Loved the homely feeling and our hosts were the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin Z
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Veilig, gerieflik en uitstekende ligging. Wat 'n heerlike verrassing! Boomhuisie het ons verwagtinge oortref. Slegs 8 km van Krokodilbrug maak dit 'n plesier om die Wildtuin daagliks te besoek. Vonnie & ChrisJan was vriendelike gashere en niks was moeite nie. Die goed toegeruste eenheid was daagliks skoongemaak. Gratis WiFi, geen kragonderbrekings danksy 'n kragopwekker wat ons glad nie gehoor het nie. Heerlike lugreeling en baie gemaklike bed. Ons het 8 dae tuisgegaan in Boomhuisie en hoop om vroeg in 2023 weer so te maak. 'n Versteekte juweel in Komatipoort. Dankie vir julle uitmuntende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Baie mooi skoon, verkoel en vriendelike mense. Ons het heerlik oorgebly by die Boomhuisie. Chrisjan het vooraf verseker ons sit nie in verkeer vas nie en 'n alternatiewe roete aangestuur. Saterdag oggend in die reën is ons kom haal met 'n sambreel en aangewys na die speel kamer toe vir die kleintjies. Dis baie netjies en ons het heerlik oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Rustige plek, vriendelik mense. Boomhuisie is rustige, mooi plekkie om te oornag. Vriendelike mense, bed slaap gemaklik, het ruimte om te beweeg, die ontspanningsportaal het 'n pooltafel en kinder speelplek. Baie mooi plante in tuin, sal Boomhuisie aanbeveel vir lekker slaap en net rustig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Wonderlik, rustig, lekker. Ongelooflike vriendelike gasheer wat jou ontvang, baie aangename mense. Die huisgeriewe is van goeie gehalte, ons het baie lekker daar gebly en alles wat jy nodig het. Verskriklik netjies en so rustig. Ons sal beslis weer daar kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alberto M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Enjoyed our stay at Boomhuisie very much. Owners are very welcoming and friendly. Owners assisted us by towing our vehicle back to the accommodation when we got stranded on the Komatipoort Main Road. Their kindness and help were much appreciated and will not be forgotten. Accommodation is most comfortable, kitchen well stocked. Lovely balcony with braai facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrisjan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gilfillanstraat 29, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA178d478b03335c459a0030002f584941e3d6b86de318e14d83e211edd37c9dcbf7107418074bf450f4e3d25fd25bf9428646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 29 Gilfillan Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.426407266666 31.956237015236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang