Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Borakalala

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Melanie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome stay. The owner was very friendly and helpful. Had some visitors around (kudus, deer, springboks, and vlakvark). It was really a very pleasant stay. Will definitely go back again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan W
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasmagories, sal weer soontoe gaan, stil en natuurlewe is puik. Wat 'n lekke plek om net af te pak en rustig te wees. Diere kom groet die hele dag en die nagapies kom ook piesangs soek van 18H00 af. Die enigste probleem is die vuil drinkwater, maar dit is 'n klein probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vitamiene bos! Ons het ons vakansie baie geniet. Ons het alles gehad wat nodig was. Gerrit was altyd beskikbaar en het goeie kommunikasie met hom gehad van begin tot einde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. The house was very clean & modern. When it rains (which it didn't), there is a TV with DSTV full package. A small splash pool and a Jacuzzi will definitely help in the warm months or a romantic getaway. We had a fantastic time, driving around seeing wild animals, sitting at the restaurant and lookout point looking into the Kruger National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Rustig. Baie diere rondom die woning wat kom groet het. Baie lekker. Sal beslis weer daarna kyk vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helga O
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2024

Baie teleurstellend. Ek is bitter jammer om te sê, maar die netheid van die plekkie was nie goed nie en daar word nie goed skoongemaak nie. Die handdoeke het nie lekker geruik nie, en ons kon glad nie die mikrogolf gebruik nie a.g.v. hoe dit geruik het. Al die toilette lek ook in die badkamers.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Gerrit
Borakalala
Baie dankie vir jou terugvoer, Helga. Jammer om te hoor van jou ervaring. Ek sal beslis met die skoonmaker gesels. Jy moes dit onder my aandag gebring het terwyl julle daar was, dan kon ek dit uitsorteer. Ons kry nie as 'n reël hierdie tipe klagtes nie en kan jou verseker dat goeie diens vir ons van uiterste belang is.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Gerrit
Borakalala
Baie dankie vir julle terugvoer. Waardeer dit baie.

Werner B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly, brilliant service, eienaar is baie behulpsaam en vriendlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Borakalala
Baie dankie vir die mooi resensie, Werner. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Geraldine W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie netjies en baie diere het vir ons kom kuier. Baie dankie, ons het lekker in die huisie gebly. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Borakalala
Baie dankie Geraldine. Waardeer die mooi resensie. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Skoon, netjies en waarde vir geld. Ons het die kuier by Borakalala baie geniet! Die huis was skoon en netjies en toegerus met alles wat jy mag nodig hê. Daar is heelwat diere wat kom kuier by die huis. Regtig 'n heerlike plek, ons sal beslis gou weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Borakalala
Baie dankie vir die mooi resensie Ronel. Dit was rerig n groot plesier om julle te kon huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaailaan 2411, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7201f99af1b828c3c62dc91c496293b728b418890983d0de8472e54902119718c71fe49973cf48a34baf6a24d692a75303bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 2411 Papegaai Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.343222802665 31.784752980221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang