Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosman Hermanus Farm Stay

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karwyderskraalweg, Bosman, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 380 R2 873 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bosman Hermanus Farm Stay is in Hermanus geleë. Die eenheid is naby DeBos-dam, plaaslike wynplase en die walvismuseum in Hermanus.

Die selfsorgeenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n wasbak, stort en 'n toilet.

Die oopplan-eenheid het 'n sitarea, etenstafel, kombuis en 'n privaat balkon. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster toegerus. Gaste kan by die etenstafel of die balkontafel eet.

Ander geriewe sluit TV en WiFi in. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, perdry, visvang, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Karwyderskraalweg, Bosman, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 380
R3 380 R2 873
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 380
R3 380 R2 873
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karwyderskraalweg, Bosman, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51ccf77246733e356dfedb36ee48374fbddd9351cc1e81fe4d06c7e4feca83155ca1af6ef487f166eb42fb42964c09c26c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 380 nouVanaf R2 873 per nag (plek vir 4) Karwyderskraal Road Bosman 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.370516986763 19.22782869993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang