Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosrivier Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Arnold S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Groen, rustig en salig. Dit is 'n mooi plek met gerieflike kampverblyf. Groen, rustig en omring deur die pragtige berge van die omgewing. Dit sou wel gaaf wees indien iemand by aankoms ons net kon ontvang en aan die plaas en omgewing bekendstel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Bosrivier Campsite
Good day Arnold, Thank you for your review. I am so pleased you had a wonderful stay. Regarding the meet and greet, in your booking email and on our website, this is a self check-in. We hope to see you soon, Cedar Escape

Ferial I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Our stay was enjoyable. Very relaxing few days. Each site with its own bathroom and kitchen area was an absolute treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Bosrivier Campsite
Good day Ferial, We are so pleased you and your family enjoyed the brief break. We look forward to accommodating you in the future. Warm regards, Cedar Escape Team

Skyla B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

We will be back. It was wonderful. The location was lovely. There was no signal, which allowed everyone to be off their devices. There was a lovely little stream. We had the campsite to ourselves, which made it even better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Bosrivier Campsite
We are so happy that you had a wonderful stay.

Francois G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Mooi omgewing. Kampterrein deurweek met water, niemand om ons te ontvang nie, moes terug hoofpad toe en inry by ander plaas om te hoor of iemand ons kan help. Kry toe 'n man langs die pad by trekker en doen navraag. Hy lig ons in dat hy die persoon met die sleutel is, maar hy was nie ingelig dat ons sou kom nie. Die selfoonnommers wat op die deur aangebring is, is waardeloos, want dit is WhatsApp-nommers en daar is nie ontvangs nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Bosrivier Campsite
Hi Francois, Goeiedag Francois, verskoning vir die nattigheid. Ons het vloede gehad en aangesien ons reg langs die rivier gebaseer is, was ons natuurlik met aansienlike water. In al die vorms en wanneer u (n) bespreking maak, word spesifiek gesê dat ons self check-in bedruif is. Wat die sleutels vir die plot betref, sal ek dit met die bestuur bespreek. Hulle was deeglik bewus. Ek het nooit enige telefoongesprekke ontvang nie. Ek het hierdie foon 24/7 en ontvang en maak enige uur oproepe. Weereens verskoning vir die wankommunikasie. Groete, Deanne

Barbara B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

We had a very pleasant, peaceful stay. A litte input as to what was available to do in the district would have been helpful, but as we didn't specifically ask, we can't complain. They had had a flood shortly before our arrival and were busy repairing the damage, but did not allow the work to affect the quality of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Bosrivier Campsite
Thank you, Barabara We look forward to your next stay and will definitely have more sight-seeing info next time. Warm Regards Cedar Escape

Michael M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Fantastic campsite, pleasure to be able to swim in river. Booked whole campsite, river had great pools to swim in. Each campsite has own toilet/shower/kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Bosrivier Campsite
Good day Michael, A bit overdue but thank you for the wonderful review. We look forward to your next stay. Cedar Escape Team

Ivana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig, Dit was baie lekker by Bosrivier. Ek en my man het dit geniet, die privaatheid van jou eie ablusiegeriewe is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Bosrivier Campsite
Goeie dag Ivana, Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer. Cedar Escape Team

Paul R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Dit was goed. Heerlik gekamp. Elke staanplek se eie geriewe is 'n definitiewe pluspunt. Lekker swemgate in rivier en algehele goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Bosrivier Campsite
Goeie dag Paul, Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer. Cedar Escape Team

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Mooi en rugstig. Die privaat ablusie geriewe is meer as voldoende en die ekstra afdak maak dit net soveel beter. Pragtige, stil en rustige plek nie te ver van Citrusdal af nie. Het baie lekker gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Bosrivier Campsite
Goeie dag Johan, Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer. Cedar Escape Team

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Rustig. Die aparte ablusiegeriewe vir elke staanplek is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R685
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YTQ1YzJlLWJiNTUtNDEyNC1hNDdmLWI0YThkMWU4YTJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 Allandale Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -32.633683333333 19.080188888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang