Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boston 10

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bostonstraat 10, Proteahoogte, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Boston 10 bied gehalte-selfsorgverblyf in Proteahoogte in Brackenfell en is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers. Die huis is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en hoofroetes.

Daar is slaapplek vir 4 mense in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe en die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Daar is buite-braaigeriewe wat gaste kan gebruik, asook veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n geslote hek.

Die huis is naby verskeie wynlandgoedere waar gaste wynproesessies kan geniet. Brackenfell is baie sentraal geleë en sowat 2 km vanaf Shoprite se hoofkantore, 4 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum en 10 km vanaf Stellenbosch.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Brandon G
5.0
Great apartment with braai in the kitchen. I stayed here for a week for business and this place was great. Within walking distance from...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Cynthia C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Was 'n baie rustige plekkie, het die stilte regtig waardeer. Lekker gebly.
Jan 2024
Natasha B
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van jou huis af. Jy sal vir 'n paar dae hier kan oorbly en 'n paar plekke in die Kaap kan besoek. Dis redelik sentraal van meeste aantreklikh...
Sien meer
Jan 2024
Monika R
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was net 'n oornag maar baie lekker. Baie lekker gebly, dankie.
Mrt 2024
Sandra B
4.8
Het gevoel soos tuiskoms. Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Veilige, stil omgewing. Goed ingerig.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bostonstraat 10, Proteahoogte, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boston 10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bostonstraat 10, Proteahoogte, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70bfe101a22b17058af81bc3889ade9534efd5f7064a91bbde8a0d92b1b14ea1a5554c59751ee4fc106ba3b3ba0804fcecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 10 Boston Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885558906574 18.691820525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang