Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boston on 9th

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 73, Boston, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R699 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boston on 9th is 'n ateljeewoonstel op die eienaars se eiendom in Boston, Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n gerieflike kort verblyf soek.

Die knus woonstel het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 volwassenes met 'n kind. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens asook 'n slaapbank vir slegs kinders, en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea bied 'n TV met Openview-kanale.

Gaste word voorsien van 'n veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek. Die eiendom is ideaal geleë binne maklike bereik van winkelsentrums soos Tygervallei Winkelsentrum, asook restaurante, strande, hospitale en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Allen S
Saam met lewensmaat
5.0
Satisfactory and pleasant area. It was pleasant and quiet. The flat was clean and neat. The beds were comfortable. Being a bigger perso...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Angel A
Saam met lewensmaat
5.0
The place was very clean on our arrival, and the owner was very helpful. I was so grateful to have my car well parked in front of th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Christof S
5.0
Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Privaat. Kom en gaan soos nodig. Alles wat ek nodig gehad het, en meer, vir 'n besigheidsbesoek.
Jun 2023
Marlise S
Gesin met tieners
4.8
Lekke. Baie lekker gebly, plek is netjies en veilig. Slegs een stoel by tafeltjie, kinders moes op die bed sit en eet nog stoele sal goed wees. Braai ...
Sien meer
Jan 2024
Kelly-ann C
Saam met lewensmaat
4.4
Gemaklike plek. Ons het gemaklik gebly. Dit lyk na 'n veilige area en die gasvrou was baie vriendelik. Die enigste probleem wat ons gehad het en wat m...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9de Laan 73, Boston, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boston on 9th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 73, Boston, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e494b412fd10c69efaface688b3ecee91e6bb00b653608765d21bdd5bb8b1fb9bdb57ec442045342cf5c72f563322f2b6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 73 9th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8955159 18.6175394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang