Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders 301

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker groot plek om saam vriende te kuier. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Een van ons lekkerste vakansies nog sover. Uitstekend! Dit was 'n huisie uit die boonste rakke uit. Ons het so lekke gebly: naby die strande, restaurante, winkels. Die uitsig vanuit 90% van die woonstel is pragtige see-uitsigte. Wow! Die branders voorsien 'n permanente strelende klankbaan in die agtergrond, veral wanneer mens lekker slaap. 2 van die kamers (hoofslaapkamer en 2-enkelbedkamer) het vensters wat uitkyk op die balkon en die see en kan dus daardie einste klankbaan geniet. Asemrowend! Die plekkie is super skoon wanneer jy daar aankom. Die kombuis is ten volle toegerus en julle het selfs 'n skottelgoedwasser, asook 'n wasmasjien, so jy kan vir weke lank lekke daar bly. Daar is baie kaste en pakplek in elke vertrek. Jy het 'n groot balkon wat basies rondom die hele woonstel strek, met 'n glasvenstermuur, wat jou dus toelaat om die see te sien soos jy in die hoofslaapkamer se bed lê. Jy word wakker met 'n see-uitsig en natuurlik die branders se klankbaan. Die ligging vir hierdie woonstelkompleks is uitmuntend. Jy is binne stapafstand van Willard Beach, Clark Bay en so voorts. Daar is restaurante binne loopafstand vanaf die strand ook. Daar is ook die Lyfestyle sentrum waar jy al die basiese winkels sal opspoor vir kruideniersware en so voorts. Ek sal absoluut hierdie plekkie aan enige iemand aanbeveel. Elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Loved unit 301- breathtaking views. Best Ballito holiday yet! We visit often, and like to stay at new places each time, but I think we may have found our favourite! The views are spectacular! I couldn't get enough. Walking distance to the beach, and a communal pool that we made use of. The unit is on the 3rd floor, but fortunately there are lifts. The host was great with communicating check-in/out process and was available on WhatsApp if needed. The unit had fast WiFi and a smart TV. Thank you for having us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie lekker gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Very good. Lovely position and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Amazing stay with an awesome view! We had such an amazing time. The venue had all we needed. Please remember to bring your own bathroom towels and dishwashing necessities; otherwise, you are well catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ongelooflik mooi, elke sent werd! Ons het dit so geniet, die see uitsig is ongelooflik en dis baie naby aan die strand! Alles is in uitstekende toestand behalwe vir die mikrogolfoond wat nie reg gewerk het nie, asook die wasmasjien wat kokende water gebruik om klere te was. Ek sal die plek beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Groot woonstel met lekker stoep. Ons het die plek baie geniet. Dit het gelyk asof die plek onlangs oorgedoen was met nuwe meubels en toebehore. Die stoep gaan voor 2 van die kamers verby met 'n goeie see-uitsig, dan aan die kant van die woonstel is nog 'n groot stoepgedeelte met 'n tafel en sitplek. Dit is definitief een van die beter en groter woonstelle in die blok. Dit is 'n hoekeenheid. Ons sal definitief weer die plek gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

It was an amazing stay! Will be back. It was right on the beach, with little kiddies this is a must. We loved every second of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA826ce029e43614cb76768074dc3472f902521d59c5e8f7789ec8b7b974ee640b79c89c10722682d5e810a6b64ffa65d63d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.537165251555 31.221980226661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang