Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders 303

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Boulders 303
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Edward Mark I - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward Mark I

Awesome place. We will definitely visit again.

Boulders was an excellent place. The close proximity to the beach sealed the deal for my family and me. Everything was clean and neat in the unit.

Charlene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Plek om te rus!

Lieflike plek sal hulle weer kies.

Ivone V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivone V

Wow!

Die naweek was regtig uitsonderlik! Familie van 6, genoeg spasie, uitsig wow! Baie lekker plek om bietjie te rus!

Julia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B

Dit was amazing.

Ons het dit baie geniet en sal definitief weer soontoe gaan.

Carel M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M

Ons het heerlik gebly en die woonstel is baie netjies en goed gemeubileer.

Dit was absoluut amazing! Die uitsig is ongelooflik. Loopafstand tot by die strand. Die sleutel was maklik bekombaar.

Lynnette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette S

Amazing.

Die view is amazing, ons was gelukkig genoeg om amper elke dag dolfyne te sien, die woonstel is baie gerieflik en skoon, alles is daar wat jy nodig het, sal definitief weer gaan, Dankie julle .

Gail H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail H

Relaxing, peaceful.

We enjoyed our stay very much.

Paul P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Gerieflik en rus en vrede gehad. Wonderlike uitsig en genotvolle verblyf.

Dankie, alles was in orde en ons het alles baie geniet. Die terrein, braai areas en swembad was baie netjies. Skoonmaak van die woonstel kan aandag geniet.

Graziano F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graziano F

Heerlike kuiers, mooi uitsig, ontspannend.

Die Boulders 303 was net nie baie skoon toe ons daar aankom nie. Ekt al die eetgerei maar weer gewas. Daar was 'n aangebrande pot wat ek skoon geskuur het. Ek het my eie skottelgoedseep en vadoeke saamgevat. Herinner toekomstige klante ook daaraan. Kaste was bietjie stowwerig. Ons het die een bed geskuif om by die muurprop uit te kom en dit was baie stowwerig. Ek het dat die skoonmaker dit die volgende dag was. Waaier in een kamer was buitewerking. Een muurprop in hoofslaapkamer buite werking. Stort in hoofslaapkamer geblok. En natuurlik was daar kokkerotte, maar ek glo dis 'n probleem. Buitedeur se handvatsel stukkend. Verder heerlik gekuier. Pragtige uitsig. Goeie WiFi.

Arnold C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arnold C

Plek is netjies maar paar items wat gepla het.

Plek is netjies met mooi uitsig. Paar items het gepla, naamlik die TV het nie gewerk nie, wat groot frustrasie veroorsaak as jy nie daarvoor voorsiening gemaak het nie. Party wasbakke het nie proppe nie. Kon die volgende dag nadat ons daar gekom het nie die voordeur oopkry nie en moes mense kry om te kom help. Die toilette in die badkamer is baie smal, en as 'n persoon groot is van lyf, sal hy/sy probleme ondervind om dit te gebruik. Die oond se inligting is so dof dat dit moeilik is om te sien waar om aan te sit en die grade vir hitte. Die bestuur moet inligting rondom kragonderbrekings as hulle daarvan bewus is, bekendmaak sodat vakansiegangers daarvan bewus is vir hul beplanning.

Krishnee G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krishnee G

It was very pleasant.

It was lovely and very peaceful. The only downside was the hours of load shedding extended to 4 hours at a time. Those hours were all lost, so for the weekend over 12 hours lost on load shedding.

Joan L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Joan L

Very peaceful but not in the mood to spring clean.

The view is incredible and perfectly located. The only downside for us was that the accommodation was very dirty and full of dust. We had to wash everything we used before using it in the kitchen. There were no cleaning materials, so take your dishwashing tablets as well as kitchen towels. The bedding was also quite dirty. We went and bought new linen to sleep on as it had stains and smelled very bad. The fan in the second room does not work, and the plugs behind the bed in the main room also don't work. The main shower is blocked, water does not drain out fast enough which causes it to overflow. It's better to use the second bathroom.

Cecelia V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cecelia V

Very disappointing.

Not good, no electricity, no kitchen cloths, no TV that works, toilets are very cramped, a person weighing more than 70 or a tall person will not fit into the toilet.

Nelson F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelson F

Die beste see vakansie ooit.

Dit was fantasties blyplek gewees.

Willem L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly, plek is goed geleë.

Mj O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj O

Absoluut rus vir die siel.

Die plek was bitter netjies en presies soos op die foto's.

Beverley B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Excellent. Enjoyed it.

Excellent location, loved Ballito.

Milize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milize V

Ons het baie lekker gebly.

Baie netjies en ingerig. Ek sal beslis weer soontoe gaan. Dit was heerlik.

Filicity S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filicity S

Baie lekker. See-uitsig was so mooi. Sal beslis weer daar bespreek.

Dit is baie netjies en goed toegerus. Claudia is baie vriendelik. Baie lekker gewees om tyd daar te spandeer.

Marthie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B

Pragtige uitsig. Goeie ligging. Baie ruim.

Die negatiewe punte is die toiletspasie wat van skouer tot skouer is, baie klein. Daar is kokkerotte. Het spasie in hoek tussen kas en vloer in die kombuis geseël met papier om die grotes te stop. Kleiner kokkerotte is daar ook heelwat wat by die deur en by die wasbakke deurkom. Daar was nooit deur die nag enige skottelgoed, kos of krummels nie en het na aandete weer die vloer gevee en die asblik buite gesit, maar dit het nie die kokkerotte verhoed om nogtans in te kom nie.

Evelyn M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn M

Well kept unit. Walking distance to the beach.

Very impressed, near the shopping centre.

Lizelle M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle M

Beautiful sea view, maintenance required on the unit.

An entire stay without a working fridge. The fan in one of the rooms is still not working and has been reported in a previous review. Beautiful sea view.

Boulders 303 se terugvoer

Lizelle, die yskas is 10maande oud en onder waarborg.
Die mense van Hirsch en die persoon wat die waaier moes vervang,was 2 maal by die woonstel en ons het 'n paar keer jou geskakel en nie in die hande gekry nie.

Boulders 303
Lynette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette V

Okay.

The place needs maintenance.

Amanda Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Y

Fantasties.

Woonstel is netjies, skoon en ruim. Alles wat mens nodig het was daar. See-uitsig was fantasties. Het baie lekker gebly. Definitief aanbeveel.

Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantastiese plek, uitstekende ligging, en alles het vlot verloop. Baie goeie waarde vir geld.

Ons sal terug wees.

Terryne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terryne V

Baie lekker en naby see.

Mooi uitsig op see. Baie stil plek om te ontspan. Skoon kamers, badkamers en kombuis.

Georgene P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Georgene P

Vreeslik lekker.

Ons kuier was baie lekker. Plek is op 'n goeie gebied geleë naby aan vele strandplekkies.

Lois T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lois T

Lovely stay, beautiful view, peaceful, location was central to everything. However maintenance can be done on the apartment.

The maintenance that can be done is plumbing (basin plugs never worked and sink was leaking as well as the first toilet) and household contents can be provided (candles, extra blankets and so forth). Called the owner prior to book in date and asked if there was water due to the floods and was told there was, upon arrival we were told there was no water, lifts never worked. Other than these minor hick-ups the stay was lovely.

Chané P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chané P

Weekend with friends.

The location is lovely. The couches outside on the veranda were not in the best condition, the cutlery and crockery were dirty. The main door battled to lock and unlock. Besides these few snags, the apartment is a nice size and has everything you could need.

Yolandi O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi O

Die see-uitsig en die ligging was al wat dié vakansie lekker gemaak het.

Die plek kort verskriklik baie instandhouding. Alles is geroes ( tot die losstaande waaier), die een venster val uit as jy hom oopmaak, die deure maak moeilik oop en toe na die balkon (by die kamer se uitgang is al die teëls gebreek), die wasbak by die gaste badkamer lek, die opwaswasbak het nie 'n prop nie, die gordyne is vuil, die een enkelbed hang skuins en die dubbelbedkamer se dakwaaier remote werk nie, daar lê 'n paar stukke bourommel in die hoek van die balkon, die matjies op die balkon is grillerig vuil en opslaanwasgoedlyn val uitmekaar, die oond se verskillende stellings is onsigbaar en al die eetgerei asook bakke en panne was vuil. So ja, as mens net bietjie meer instandhouding doen het dié plek baie potensiaal.

Anneline B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline B

Naweekwegbreek.

Standaard- akkommodasie.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders 303, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba7e55f795f2c9c7a3649d921dc6957b749835e649d8da4ef61c3ed53248f05788a49dd1e93314cb0d4aea0fc923a847b1ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 84 Compensation Beach Road The Boulders 303 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536937698161 31.221969238443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang