Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulevard 113

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 664

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Boulevard 113
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Charmaine M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

The stay was quiet and safe.

The travel was very far, hopefully we can find an easier way to get to Margate. If we could get an airport shuttle it could be easier.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nadine B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine B

Netjies en veilig.

Woonstel is netjies en in ’n baie secure kompleks. Uitkyk op die see vanaf stoep. Loopafstand van strand, Wimpy en ander restaurante en winkels. Enigste probleem vir ons was die aircon boks op die stoep wat bly water lek het.

Lauriza B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauriza B

Beslis 'n vakansie om te onthou.

Netjies, ligging naby alles wat jy nodig het, meestal stil en rustig gewees. Beslis 'n goeie keuse!

Maria J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria J

Gerieflik en naby als.

Woonstel is skoon en netjies met als wat jy benodig. Al wat sleg is, is die feit dat jy jou eie DStv slimkaart moet bring, as jy nog mense tuis het wat DStv wil kyk moet jy 'n dekodeerder met kaart huur om enige kanaal op TV te kan kyk.

Gerrit V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Dit was baie lekker en is baie mooi geleë, het min rond gery.

Wil net dankie sê vir die gasvryheid en hulp wat aangebied is. Alhoewel ons laat aangekom het, kon ons nog steeds die sleutels kry wat beskikbaar was by Margate Hotel. Net 'n paar dingetjies wat ek dink dalk kan verbeter: 1. Die password nommer wat vir ons gestuur was via email was verkeerd en die regte password was op die sleutel tag. 2. Die bank bed matras vir die kids om op te geslaap het was gedaan en hulle het toe maar op die bank kussings geslaap. 3. Die waterdruk van warm water en koue water was baie lag en het omtrent 'n halfuur gevat op badwater in te tap. 4. Die kas langs die TV-kas het geklink of daar heeltyd water druk of lek en kas was gesluit om ondersoek in te stel. Maar oor die algemeen was dit baie lekker gewees en sal ek enige tyd weer by julle vakansie kom hou en dit vir my vriende aanbeveel.

Caroline D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline D

Lieflik.

Ons verblyf was lieflik!

Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0a8d3d0c56f80bfb93a03913aa8cf567c31e29f15f3ef70f01fb81f145ce7e89b66adaad5b1668517355c89a0d5dd7e71e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.86147551724 30.371134096434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang