Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulevard 113

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2021

The stay was quiet and safe. The travel was very far, hopefully we can find an easier way to get to Margate. If we could get an airport shuttle it could be easier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2020

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2020

Netjies en veilig. Woonstel is netjies en in ’n baie secure kompleks. Uitkyk op die see vanaf stoep. Loopafstand van strand, Wimpy en ander restaurante en winkels. Enigste probleem vir ons was die aircon boks op die stoep wat bly water lek het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lauriza B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Beslis 'n vakansie om te onthou. Netjies, ligging naby alles wat jy nodig het, meestal stil en rustig gewees. Beslis 'n goeie keuse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2018

Gerieflik en naby als. Woonstel is skoon en netjies met als wat jy benodig. Al wat sleg is, is die feit dat jy jou eie DStv slimkaart moet bring, as jy nog mense tuis het wat DStv wil kyk moet jy 'n dekodeerder met kaart huur om enige kanaal op TV te kan kyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2017

Dit was baie lekker en is baie mooi geleë, het min rond gery. Wil net dankie sê vir die gasvryheid en hulp wat aangebied is. Alhoewel ons laat aangekom het, kon ons nog steeds die sleutels kry wat beskikbaar was by Margate Hotel. Net 'n paar dingetjies wat ek dink dalk kan verbeter: 1. Die password nommer wat vir ons gestuur was via email was verkeerd en die regte password was op die sleutel tag. 2. Die bank bed matras vir die kids om op te geslaap het was gedaan en hulle het toe maar op die bank kussings geslaap. 3. Die waterdruk van warm water en koue water was baie lag en het omtrent 'n halfuur gevat op badwater in te tap. 4. Die kas langs die TV-kas het geklink of daar heeltyd water druk of lek en kas was gesluit om ondersoek in te stel. Maar oor die algemeen was dit baie lekker gewees en sal ek enige tyd weer by julle vakansie kom hou en dit vir my vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2017

Lieflik. Ons verblyf was lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0a8d3d0c56f80bfb93a03913aa8cf567c31e29f15f3ef70f01fb81f145ce7e89b66adaad5b1668517355c89a0d5dd7e71e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.86147551724 30.371134096434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang