Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulevard 114

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Jacques B
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Het alles wat nodig is. Ons inklokdatum was op Saterdag en ons moes die sleutel optel by Margate Hotel. Daar is geen inligting verskaf oor waar om in te gaan of enige deurkodes wat gebruik moes word nie. Die plek het na muf geruik omdat die geyser gelek het in die kas en die dreine ruik nie goed nie. Die linne het kolle op gehad wat op die bed in die hoofslaapkamer was. Die gordyn in die hoofslaapkamer het 'n gebuigde raam en die rollers het vasgehaak en sommige is gebreek. Die een swart stoel op die stoep was gebreek en die twee vensters op die stoep was gekraak, en die venster in die hoofslaapkamer se badkamer is gebreek, glas en vensterlatch. Ons het glad nie geweet hoe om die swembadgeriewe te gebruik nie, so ons het dit nie gebruik nie. Ons het nie geweet waarvoor die tweede afstandsbediening was nie. Die deurkaart is middel in die week verander en ons moes 'n halfuur wag voordat een van die mense die deur vir ons oopmaak. Die TV-houer is los en hy val na die een kant toe. Die gasbraai is nie gebruik nie, die rooster het veiligheidsmateriaal op gehad.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Boulevard 114
Good day Jacques, Many thanks for your review. Our team continuously works to create good customer experiences for our holiday guests, and we’re sorry to hear that we missed the mark here. The maintenance issues have been raised to senior management who will ensure that it is seen to and that more information is placed in the key envelope regarding facilities usage and remote/key access. Thank you for taking our call and working through the issues with us We look forward to your next visit. Kind regards Just Property Living

Sibusiso N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2022

Great place to go. Great place to be at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mahesh J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2021

Lockdown Level 3 holiday experience. The apartment is positioned perfectly with an amazing sea view. It's within walking distance to a few restaurants and a Shoprite. It's close to the Hibiscus Shopping Centre and Netcare Hospital. It was well stocked with cutlery, crockery, etc. The only problem we had was the cistern took a really long time to fill up in both toilets after flushing and only one half of the gas braai worked. The other half might have been blocked by not being cleaned properly. The main DB tripped on New Year's Eve and because of lockdown they couldn't dispatch a caretaker immediately but it was quickly resolved in the morning. Overall we enjoyed our stay. The rooms we comfortable and clean. Unfortunately Cyril imposed lockdown level 3 so we couldn't visit the beach but the surrounding sights are really great. Great value for money and we would definitely come back provided these small issues are attended to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nelisiwe H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2020

Perfect. We enjoyed our stay in Margate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2020

Baie aangenaam en netjies. Het dit geniet. Baie lekker gekuier en niemand het gepla nie. Kon bietjie rus en tyd saam met die kinders en kleinkinders geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lina P
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2019

It’s really an ideal place right on the beach! Nice place, ideal for a getaway and on the beach which makes it awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Yutika M
Kort verblyf
3.6
Apr 2019

Beautiful and pleasant stay in the middle of the Bike Fest! Boulevard was a well-situated, comfortable apartment with impressive security. Unfortunately I did have trouble getting clarity on where to fetch the keys, which was rather distressing. The description of the apartment on the website is not updated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738fcc9dace69fcafc7bbc9d2732cb890d3c499e89e0158a2a6a681e1a06eb9223a0dd38ed2645f05251c5c9d6e8a2ea4b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.861447888015 30.371139460852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang