Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brand Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 763 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Judy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ideale oornag verblyf. Kamer skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ons het 'n heerlike nagrus gehad na 'n lang pad van Sedgefield af. Ons het lekker gebly by Brandhuis. Alles was skoon en netjies. Daar is ook lugversorging in die kamer. Daar is veilige parkering wat ons gerus laat slaap het. Ons sal in die toekoms weer van Brandhuis gebruikmaak om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect accommodation for an overnight stay in Colesburg. The best option for us in Colesburg. We have been to a few other stay-over guesthouses in the past in Colesburg, but Brand Guesthouse is just perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zack V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great place to stay safe and close to restaurants, easy access to the freeway. Very pleasant braai area close to the unit. The host was very helpful in letting us book in early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilige, netjiese en goeie waarde vir geld. Baie lekker gerus, veilige parkering. Vriendelik ontvang en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sien hierbo. Baie lekker gebly. Die akkommodasie was uitstekend en baie netjies. Sal weer by Brand Guesthouse bespreek en aanbeveel so ver ons reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kan Brand Gastehuis aanbeveel. Het oornag oppad terug vanaf die Kaap. Skoon netjiese kamer, warm stort. Sal weer hier oornag en kan die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal T
1 nag
5.0
Jun 2024

Perfek cir oornag. Warm en snoesig en alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfekte oornag verblyf, stil omgewing. Lekker warm stort en beddegoed, gerieflike kombuisfasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable overnight accommodation. We only stayed overnight, but what a gem of a place. Everything you needed for an overnight stay or a few days was available. Will most definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 763

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 34, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb80452a39f40825412848ab22c553ddeb2b19b85c1b18314f5fdf1d7a0ca9d7001087ffd137dff2251fc551faace9b3d327b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 763 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang