Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakwaters Haven - Pezula Golf Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Carol Tomlin / Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Breakwaters Haven - Pezula Golf Estate
Netheid
4.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Juriaan F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juriaan F

Good secure and clean accommodation.

Accommodation was what was promised. Value for money. Will share it with others and use as a stopover again sometime.

Sannette J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannette J

Pragtige plek. Sal weer daar bespreek.

Sjoe, die plek was pragtig, skoon en sommer net lekker om daar te bly.

Marietjie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie T

Wonderlike uitsig, lieflike plek en baie veilig. Pasop net vir die bobbejane.

Ons het heerlike gekuier alhoewel ons aanvanklik gesukkel het met toegang tot die perseel. Moes papiere invul wat nie voorsien is nie. Was ge-epos, maar het nie sein gehad nie. Kon dit gelukkig vinnig oplos. Dankbaar vir die goeie sekuriteit. Dit was regtig 'n aangename verblyf en het heerlik geslaap op 'n baie gemaklike bed.

Jeanette B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette B

Netjiese kamer.

Ons het in 'n dubbelkamer gebly wat in 'n gedeelte is wat aan hoofhuis grens, maar geen see-uitsig het nie. Elke buitekamer het 'n naam, maar geen aanduidings waar dit is nie. Aanvanklik 'n gesoek by elke geslote deur, het ons die kamer gekry wat aan die agterkant van die kompleks is. Blykbaar volgens ander gaste is dit die heeltyd wat daar gebeur, niemand weet waarheen nie. Dalk naambordjies aanbring. Dis 'n redelike nou deurloop na die kamers agter, waar jy voor jou kamer 'n skottelbraai het en sementbankies. Die parkering is ook 'n probleem, aangesien die hoofhuis drie woonstelle binne-in die huis het. Vreemde opset as almal vreemdelinge is en bv. nie vriende of familie is nie! Daar is nie goeie parkering vir almal nie. As daar kindertjies is wat baljaar of mense gesels hard, kan jy alles in die buitekamers hoor. Sal nie weer soontoe gaan nie.

Ronel H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel H

The room and bathroom were good for our stay, except there were no hangers.

When we arrived, a form was required which I did not receive. I had to phone to find out about it and was referred to another house to collect the form, complete it, and hand it to security. The form was sent to the incorrect email address, which was advised to be received from the property. It took about 30 minutes to be able to enter the property. Upon arrival, the braai was not cleaned and there were cigarette butts in a pot which were not cleaned out. They were not even cleaned the next day or the day thereafter. Two large plates were removed from the cupboard, which still had food stains on them. Very disgusting.

Freddie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie S

Netjies en skoon.

Ons het lekker daar oornag. Alles was skoon en netjies. 'n Rukkie na ons daar aangekom het, het 'n bobbejaan ons kom verwelkom. Die deur was gesluit. Was gewaarsku. Sal vir seker weer daar bespreek.

Margaret V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret V

Vinnige wegbreeknaweek vir die Knysna Bos-marathon.

Breakwaters Haven was 'n pragtige eenheid, mooi uitsig en rustige omgewing.

Jeanmari J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J

Wow!

Baie mooi uitsig. Mens voel somer rustig met die see-uitsig. Daar kan net gekyk word na die parkering in die erf. Maar dis definitief 'n kuier werd! Daar is alles wat 'n mens nodig het en alles was baie mooi.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lolitha P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolitha P

Breakwaters Haven is 'n baie netjiese en veilige plek met 'n pragtige uitsig oor die see.

Die plekkie het alles bevat wat ons benodig het. Die TV met Netflix en Youtube wat in die kamer is, was perfek vir wanneer jy net jou gunsteling-TV-programme wil lê en kyk. Daar is ook braaigeriewe wat jou in staat stel om 'n vleisie op die kole te gooi terwyl jy die see hoor. Dit is ook veilig (die wagte was vriendelik en behulpsaam) en het beslis 'n pragtige uitsig.

Cobus S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Baie rustig en mooi area.

Netjies en mooi. Sal weer hier kom bly.

Portia M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M

It was peaceful.

Place is gorgeous, form the security to the house keeper everyone is friendly.

Wikus V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Dit was ’n heerlike oornagstop gewees.

Die eenheid is baie goed ingerig en baie gereiflik. Sal dit beslis aanbeveel.

Flip V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip V

Baie netjies, gerieflik en veilig.

Dat drie eenhede op een perseel geleë is, kan bietjie steurend wees (dit hang natuurlik af van die ander gaste).

Charl R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl R

Was very neat and modern. Nice surroundings.

Nice golf course to play. Nice restaurants. People of Knysna are kind, the area is nice to travel.

Johan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Gerieflik vir 'n naweekwegbreek

Eenheid baie gerieflik en goed vir 'n wegbreeknaweek. Die eenheid verlang bietje onderhoud wat die eenheid dan topklas sal maak.

Nico V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Great stay, spectacular views!

Spectacular place and good value. Annoying shower with water running out, broken lid on kitchen bin etc.

Stefan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan D

Het lekker ontspan.

Dit was lekker om daar te bly. Dis lekker klein en gesellig. Net jammer Eskom het ons 7 ure sonder krag in die aand gelos en ons kan nie van die hitte slaap nie want die krag het van 22:00 af gegaan tot die volgende oggend 6 uur. Die plek is glad nie ingerig vir load shedding nie. Dis al wat ons afgesit het van die plek.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairlead-weg 25, Pezula Golf Estate, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6b2ffe157497908380177f528c0723fd75ee2d5097a1821c198ed8e6bccc2ca115a6e46f9f8fc435c1445d99c49c2825f13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 25 Fairlead Road Pezula Golf Estate, Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079013698654 23.098186254501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang