Bridgewater One 605
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Conference-laan 4, Bridgewater Precint, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bridgewater One 605 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Century City, Kaapstad. Dit is 'n bekoorlike stadswoonstel en 'n tydelike tuiste vir 'n enkelreisiger, 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Die woonstel is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n knus eethoekie en 'n sitarea met 'n slim-TV en WiFi.
Century City spog met een van die grootste en mees toonaangewende winkelsentrums, Canal Walk. Dit is die grootste streekswinkelsentrum in Afrika met 'n reuseverskeidenheid winkels, restaurant, flieks en 'n voëlbewarea genaamd Intaka Island. Aktiwiteite in die area sluit fietsry, voëlkyk, verfbal, valskermsweef en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 769
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Conference-laan 4, Bridgewater Precint, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bridgewater One 605 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Conference-laan 4, Bridgewater Precint, Century City, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang