Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Budget Tented Village @ Urban Glamping

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir Budget Tented Village @ Urban Glamping
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Veronica S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Beste en lekkerste glamping wat ons nog gedoen het.

Wat 'n groot verrassing! Die tente is luuks, super skoon en baie gerieflik. Die omgewing is onbeskryflik mooi en heerlik rustig. Restaurante is stap afstand en dis veilig om rond te stap. Die personeel is baie vriendelik en gaan uit hul pad om te help waar hulle kan. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Anton V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Ons het die verblyf baie geniet.

Sien sterre.

Bert K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert K

Truly amazing.

We had an amazing time staying at Budget Tented Village @ Urban Glamping. The staff are very friendly and always eager to share some of the stories and previous experiences with you. We stayed for 9 nights and not once was there any problem. The communal kitchen and braai area make it very easy to meet and make friends with a lot of local and international tourists. We will surely be back soon.

Flip D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip D

Beslis 'n baie goeie ervaring. Vriendelike diens en netjies verby.

Baie skoon, netjies en puik diens.

Shannal S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannal S

Like heaven on earth.

Mind aesthetically lovely.

Wilhelm H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H

Baie gerieflik!

Ons was net vir een aand daar op pad na Sodwana, maar baie tevrede! Tente waarin ons oorgebly het was netjies en skoon met genoeg warmgoed. Atmosfeer was aangenaam. Kan definitief aanbeveel vir ander om daar oor te bly.

Anna-marie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie P

Fantasties.

Tente was baie gerieflik en die terrein het soos 'n tropiese eiland gevoel. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Claudette J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette J

Very beautiful location.

We really had a good stay, we were able to meet new people from other countries, all staff members were very friendly. Backpackers was a cute little setup with comfortable beds. Communal area had a glamorous setup. We very much enjoyed our stay.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Dear Claudette. Thank you for the lovely review, hope to see you back soon in the near future.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Elsabé G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé G

Die perfekte plek om oor te slaap as jy nie die gewone gastehuis soek nie.

Budget Tented Village @ Urban Glamping het 'n fantastiese ligging in die hoofstraaat in St. Lucia. Dis loopafstand van al jou restaurante an winkeltjies af. Die gemeenskaplike buitelug-area is baie gesellig en ideaal om net te ontspan. Die personeel is baie behulpsaam, selfs al het jy toere bespreek wat nie deur Budget Tented Village @ Urban Glamping gefasiliteer word nie.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Baie Dankie vir jou lieflike review hoop om hulle weer te sien,. Dankie Yvonne en Staff

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Madeleine M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Heerlik gebly.

Dit laat jou voel of jy op 'n cruise is. Mal oor die plekkie.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Baie dankie Madeleine vir jou review, dit beteken so baie vir ons.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Carmen M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Great place to stay, right in the centre of town.

Quiet, well-maintained holiday accommodation. Beautiful pool and communal lounge/kitchen area with clean ablutions.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. Hope to see you back soon.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Zelani W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelani W

"Outdoor style" wat idee van kamp gee.

Goeie dienste, baie behulpsaam.

Pieter D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter D

No nice, 3rd and last booking with them.

Was my 3rd visit and the last one. There was no hot water in the showers or sink. My wife was very uncomfortable with the staff standing naked in front of open doors to do their makeup in the bathroom in the mornings. There was no respect for fellow guests and they were very arrogant. The same staff members were taking food out of other guests' fridge containers to eat. Thanks but no thanks, I can see where this is going for future guests.

Charl N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl N

Dit was awesome! Baie mooi plek, mooi skoon en bestuur was baie behulpsaam. Sal beslis teruggaan.

Baie lekker gekuier. Mooi skoon perseel. Bestuur was baie behulpsaam en vriendelik.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe resensie, dit beteken so baie vir ons, hoop om jou weer te sien in die toekoms.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Tobias Johannes S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias Johannes S

Baie netjies. 'n Mens voel asof jy daar kan aftree dis so lekker met al die swembaddens. Gee mens nog spoed vir nog meer vakansies met al die vriendelike mense. Baie dankie aan jul almal.

Mooi tuine. Mooi strande. Veral by Cape Vidal. Die parkeraad maak 'n mens so veilig voel. En die natuurskoon is pragtig. Verder is al die kuierplekke oor die pad, jy is nie eers uitasem nie. Dankie baie.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Beste Tobias Johannes, dit was 'n plesier om jou te ontvang. Hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete, Slie.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Andreas Daniel Wynand W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas Daniel Wynand W

Werkdoeleindes.

Awesome plek. Het dit waarlik geniet.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Martie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Baie lekker.

Baie lekker en veilig.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie dit beteken baie vir ons, hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Tanya D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Lovely location and clean, very pleasant.

The no noise rules can get a bit much and your allocated parking does get taken by other guests but overall it was amazing.

Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Dit was asemrowend lekker gewees, tente het 'n lekker waaier in en is naby alles het orals gestap.

Baie lekker plek sal enige tyd terug, hulle kort net 'n ysmasjien in kombuis.

Marietjie A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A

Perfek en lekker!

Lekker waarde vir geld!

Marietjie A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A

Perfek en net lekker!

Idee wat ek nog nooit teëgekom het nie! Baie lekker ingerig en als wat jy nodig het! Voel soms soos in 'n ander land!

Douglas M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas M

We booked a budget tent and got an upgrade to luxury for a small fee.

Venue is pristine condition, friendly staff, the luxury tents are 5 Star.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, was lovely to have you, hope to see you in the near future.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Thulah M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulah M

Lekker and nice but the manager is not nice at all.

It's good to stay there.

Sune S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune S

Perfect for a sudden getaway holiday.

Very well planned for a tiny budget.

Pieter D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D

Geen warm water, 4 aande in 'n ry, swak.

Sien sterre.

Shane R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane R

Peaceful, relaxed outdoor feeling in an urban area. Amazing.

Will definitely be going back. Have already told my friends about this amazing place. Clean, friendly and safe.

Anneline C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline C

Lekker vakansie

Baie goeie diens ontvang, gehelp met besprekings vir addisionele aktiwiteite. Nagapies kom kuier, Personeel is vriendelik. Skoon en netjies. Die week was awesome.

Mariska V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Naweek weg.

Die fotos wys presies wat jy kan verwag. Was ideaal vir 'n naweek weg. Al die winkels en restaurante was in loop afstand. Baie nice!

Gerda S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Heerlik, vriendelike bestuurder en personeel.

Netjies en gerieflik, pragtige swembad. Volledige toegeruste kombuis. Lekker om nie skottelgoed te was nie. Naby lekker eetplekke, en Spar, drankwinkels. Sommer net lekker!

Jaco V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Dit was 'n wonderlike ondervinding met die lekkerste atmosphere.

Personnel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou. Ons was vir 'n paar dae ontslae van die allerdaagse lewe.

Karl E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl E

Most enjoyable and a lovely setting.

You feel like you are in the bush and cannot believe that you are actually on St Lucia main road.

Kyle D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle D

Effortless.

From the incredibly friendly and helpful staff to the immaculate facilities, our stay was great. We made use of the backpacker accommodation. We had access to everything one would need for an amazing holiday and more. Despite the lack of air conditioning in the rooms, which do get a bit stuffy at times, it is certainly not a deal breaker, especially considering there are 2 crystal clear pools on the property. The best part of the experience is how communal the living areas are which afford one the opportunity to meet and socialise with interesting people from all over the world. The lodge is also centrally located with many shops and restaurants being within close walking distance.

Nicki S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki S

Clean, pleasant, comfortable and efficient.

The layout of the facility is very pleasing to the eye, and enjoyable to be in. The kitchen and cooking facilities are great, and the pool and surrounding areas are relaxing.

Johanni C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanni C

Was 'n ervaring om daar te bly.

Voorstelle. Hitte van tente is erg veral in die dag, moontlik 'n tipe van seil langs kante in die dag installeer om hitte uit te hou. Kyk vir moontlike vergroting van badkamers, net te min vir my mening vir die budget kant. Algemeen was dit netjies, rustig, voordeel die swembad veral in die hitte die swembad geniet dankie. Henre is uitstekende bestuurder, was elke dag daar, toegesien dat als glad verloop, reggemaak as daar foute was, vriendelik, altyd tyd gehad vir 'n hallo as jy verby hom loop. Personeel is ook goed vriendelik en netjies. Was vir my 'n ervaring, sal aanbeveel vir mense op 'n begroting. Ek het sommige dae en aande bloedig warm gekry maar dit is Desember en is St. lucia. Nogmaals baie dankie vir 'n aangename ervaring van 'n vakansie.

Daniel D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Once again, we had a great time and very comfortable stay.

This was our 2nd visit and it will become an annual getaway spot for us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Weereens, ons het dit baie geniet en baie lekker gebly.

Dit was ons tweede besoek en dit sal 'n jaarlikse wegbreekplek vir ons word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Willem J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J

Dit is regtig waarde vir geld en rustig.

Enigste issue was wel parkeerplek. Ons het nogals 'n paar keer 'n groot probleem gehad. Voel as ons as gaste daar bly moet daar parkeerplek wees.

Andre D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Was daar vir n kort tytjie, maar het gemaklik en lekker geslaap. Het n lekker vakansie gevoel gekry.

Die plekke was baie skoon, mense was vriendelik en behulpsaam. Die geriewe soos kombuis, ablusie en swembaddens is skoon. Daar was geen geraas.

Greg M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg M

Fantastic atmosphere, clean and well set up.

Great stay at Monzi safari.

Sarah A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah A

A pleasant stay, the tents were surprisingly private, thank you for the bedside lamp and multi-plug adaptor!

Nice place, conveniently located, most enterprising use of space for the toilet-shower cubicles! Good fun.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Aangename verblyf, die tente was verbasend privaat, dankie vir die bedlampie en 'n multi-kragproppasstuk!

Aangename plek, gerieflik geleë, mees ondernemende gebruik van die ruimte vir toilet- en stort-hokkies! Lekker pret.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Delisile M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delisile M

Try to control or to manage noise during the night.

Some guests were disturbing, making noise, moving up and down. We only managed to sleep at 2am. Even tried to call reception for security to come and assist but the phone was not picked up. We woke up in the morning very exhausted while we were there for rest. Please improve the security system to manage during the night.

Cj B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cj B

Baie gemaklik en gerieflik.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die geriewe is baie skoon en netjies en die personeel is baie vriendelik. Enigste klagte is dat die tente bietjie naby aan mekaar is.

Sandra P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Beslis die moeite werd.

Lekker gekuier, vriendelike personeel en ons sal beslis weer daar oorbly. Sommer vir ‘n naweek!

Callo L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callo L

Baie lekker en almal is behulpsaam.

Die instansie was skoon en netjies. Die staf was vriendelik en goed opgelei. Loopafstand van alle winkels af.

Connie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie B

Ongelooflike verblyf.

Monzi Safaris Backpackers was 'n ongelooflike mooi, modern en skoon verblyf en het ons heeltmal onkant betrap met hul goeie diens. Dis meer as net 'n backpackers-verblyf en regtig waarde vir die geld betaal. Baie dankie vir jul diens.

William S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Perfek.

Die diens is uitstekend. In die middel van die dorp. Baie lekker atmosfeer.

Hanlie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Salig. Geen skottelgoed was of bed opmaak nie.

Salige rusplek. Winkels loopafstand.

Jan B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Kort besoek.

Sentraal en naby eetplekke en winkels. Goeie gemeenskaplike kombuis en swembadarea.

Jaco V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Waarde vir geld!

Monzi’s is 'n vreeslike mooi blyplek. Prentjies is net soos op die internet. Personeel is baie vriendelik! Elke oggend verniet ontbyt gekry (muffin, koffie/tee en n lemoen). My enigste klagte sal wees dat dit nie so stil is soos hulle belowe op die webblad nie!

Annelie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S

Dit was aangenaam en uniek.

Op die oog af lyk dit soos 'n sprokieswêreld en dit was ook net so aangenaam as wat dit gelyk het. Heeltemal uniek en terselfdertyd gemaklik. Sal die plek weer besoek, maar weer in die winter. Ek dink dit kan ietwat ongemaklik warm raak in die tente wanneer dit baie warm is. Ek is egter bly dat ek my bevestiging uitgedruk en saamgeneem het, aangesien hul 'n groter bedrag by my gevra het as wat betaalbaar was. Na ek aangedring het dat ek net die laaste helfte van die bedrag verskuldig is, het 'n ander persoon daarna gekyk en bevestig dat ek net daardie bedrag verskuldig is.

Phumelele D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phumelele D

Perfect location, good customer service, very clean and we felt very safe.

A place to go for tenting experience but not good for a large group since minimal noise is expected. Otherwise what you see on the internet is what you get, perfect.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Definitief nie die gewone sogenaamde backpackers nie!

Ons was aangenaam verras deur verblyf. Dis wat mens noem luukse backpacker akkommodasie. Skoon, netjies, stil, baie dankie! Aanbeveling: Daar kan meer skoonmaakdienste op spitstyd wees in badkamer asb. Badkamers baie skoon, maar spitstye kan daar 'n ekstra skoonmaker wees om storte tussen gebruik skoon te maak.

Etienne S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Vriendelike, skoon en gemaklike verblyf.

Monzi Safaris is naby geleë aan alle winkelsentrums. Hulle badkamers is baie skoon en privaat, en hulle kamers is baie gemaklik al is dit 'n tent of 'n kamer. Jy kan enige tyd swem of kosmaak met hulle toebehore en jy hoef nie eers skottelgoed te was nie. Puik verblyf.

Pieter R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie lekker.

Ons was 4 mense met ouderdom gemiddeld 65 jaar oud. Ons het baie getwyfel of ons ouerige mense dit daar sal geniet maar dit was nou regtig 'n wonderlike ondervinding. Ons het bo in die tente geslaap en moes 'n trap afloop na die badkamers, maar dit was heeltemal okay. Daar is ook chalets en ander wooneenhede op grondvloer. Dit is baie, baie pragtig en 'n fantastiese konsep. Dit is baie netjies en daar was baie oorsese besoekers - veral jongmense. Twee Nederlandse dames het gesê dit is die mooiste backpackers waar sy al ooit gebly het. Die plek is so ontwerp dat mens lekker meng met al die mense en gesamentlik kosmaak en braai. Alles is baie netjies, goed versorg, spierwit beddegoed en daar is alles in die kombuis wat mense nodig het. Regtig, dit was baie, baie lekker.

Louis P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Baie lekker gebly.

Goeie en vriendelike kliëntediens. Netjies en skoon.

Stasha B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stasha B

Beste kamp ervaring ooit!

Ons kan boekdele skryf oor ons verblyf-ervaring. Dit is 'n pragtige, rustige plek sonder probleme, 'n mens besef nie eens jy is in 'n dorp nie. As jy wil wegkom van almal en als en steeds tuis voel, bespreek nou, jy sal nie spyt wees nie. Beslis waarde vir geld.

Constance V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance V

Loopafstand van al die winkels.

Daar is nie altyd parkering binne nie. Soms moet mens buite parkeer. Almal daar is bereid om jou te help. Die plek is 'n goeie vakansie destinasie.

Michelle V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Rustige omgewing. Alles is loopafstand.

Ons ruskansie was opreg geniet. Mense is vriendelik en behulpsaam. Kon loop waar ons wou wees en die seekoeie was 'n ware aanskouing.

Johann V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann V

Raserige, oorbeknopte ruimte.

Die idee wat die eienaars het met die tente en die detail om die Backpackers mooi en interressant te maak gaan ongelukkig verlore omdat daar te veel tente op mekaar staan. Ons het dit sekerlik ongelukkig getref met 'n groep baie luidrugtige gaste. Hulle het 'n verjaarsdag daar gevier en geen respek vir stilte na tien uur in die aand gehad. Baie vroeg die volgende oggend was hulle weer op en aan die raas. Die oggend was daar geen water en was die badkamers vuil van die vorige aand se oor-gebruik.

Bernadette N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette N

Avontuur en opwinding!

Die atmosfeer was ongelooflik! Als was netjies en gemaklik! Ek sal enige tyd weer gaan.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Baie dankie vir die review...julle is enige tyd welkom.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Johan H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Dit was amazingly epic.

Het die tyd van my lewe gehad en mense is almal vriendelik.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering...kom kuier gerus weer.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Lee Van Oostrum V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Van Oostrum V

Bo verwagting.

Baie dankie dat julle ons na hierdie awesome Backpackers lodge toe gestuur het. Ons wou langer gebly het. Die diens was puik.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering... dit word waardeer.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Rhonwyn M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhonwyn M

Wat jy sien is wat jy kry. Asemrowend. 100% uitstekend.

Goeie, vriendelike kliëntediens. Sal definitief weer gaan "kuier".

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Thank you for the great review.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Brenda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Fantasties.

Waarde vir geld. Rus lekker.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Thank you for the great review. We hope to host you again.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Roeleen W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen W

Oase in St Lucia!

Ons gesin het gevoel of ons die paradys betree het met ons verblyf van 2 nagte by Monzi Backpackers! Ons is baie vriendelik ontvang en begelei na ons tente en mooi ingelig rakende al die beskikbare fasiliteite op die perseel. Ons tieners het dit vreeslik geniet, veral die "vibe" by Monzi's en St Lucia. Ek wil veral die personeel komplimenteer op hul vriendelikheid en behulpsaamheid.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

baie dankie vir julle terugvoering.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Riana B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B

Besonders.

Sien die sterre.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Thank you for the good review.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Louis J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J

Very beautiful camp.

The camp is very beautiful with two pools and the woodwork and tents look fantastic. It is ideally situated within walking distance from everything.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kamp.

Die kamp is baie mooi met 2 poele en die houtwerk en tente lyk fantasties. Dit is ideaal geleë en stapafstand van alles.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Budget Tented Village @ Urban Glamping se terugvoer

Thank you for the good review.

Budget Tented Village @ Urban Glamping
Susan F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Dit was 'n baie stil en stemmige vakansieplekkie.

Ek het dit baie geniet hier aangesien almal vriendelik was en daar geen geraas of uitspattighede was nie. Die bediendes wat daar werk is ook almal baie vriendelik en baie behulpsaam, selfs die personeel by ontvangs is uiters bedagsaam. As jy iemand is wat in stilte en eenvoud (sowel as bekostigbaar) wil bly is dit net die plek om by te wees. Dankie Budget Backpackers, sal definitief weer daar kom vakansie hou.

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R300
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 81, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1MjY0NjY0LTI4ZDctNGZiZC1iNjIwLTNiMjg0ZTYyMGY4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 1 mens 68 5 1 5 81 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.377279632336 32.410912513733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang