Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Budget Tented Village @ Urban Glamping

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Veronica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beste en lekkerste glamping wat ons nog gedoen het. Wat 'n groot verrassing! Die tente is luuks, super skoon en baie gerieflik. Die omgewing is onbeskryflik mooi en heerlik rustig. Restaurante is stap afstand en dis veilig om rond te stap. Die personeel is baie vriendelik en gaan uit hul pad om te help waar hulle kan. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons het die verblyf baie geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Truly amazing. We had an amazing time staying at Budget Tented Village @ Urban Glamping. The staff are very friendly and always eager to share some of the stories and previous experiences with you. We stayed for 9 nights and not once was there any problem. The communal kitchen and braai area make it very easy to meet and make friends with a lot of local and international tourists. We will surely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Beslis 'n baie goeie ervaring. Vriendelike diens en netjies verby. Baie skoon, netjies en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannal S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Like heaven on earth. Mind aesthetically lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie gerieflik! Ons was net vir een aand daar op pad na Sodwana, maar baie tevrede! Tente waarin ons oorgebly het was netjies en skoon met genoeg warmgoed. Atmosfeer was aangenaam. Kan definitief aanbeveel vir ander om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Fantasties. Tente was baie gerieflik en die terrein het soos 'n tropiese eiland gevoel. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Very beautiful location. We really had a good stay, we were able to meet new people from other countries, all staff members were very friendly. Backpackers was a cute little setup with comfortable beds. Communal area had a glamorous setup. We very much enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henre
Budget Tented Village @ Urban Glamping
Dear Claudette. Thank you for the lovely review, hope to see you back soon in the near future.

Elsabé G
1 nag
5.0
Feb 2023

Die perfekte plek om oor te slaap as jy nie die gewone gastehuis soek nie. Budget Tented Village @ Urban Glamping het 'n fantastiese ligging in die hoofstraaat in St. Lucia. Dis loopafstand van al jou restaurante an winkeltjies af. Die gemeenskaplike buitelug-area is baie gesellig en ideaal om net te ontspan. Die personeel is baie behulpsaam, selfs al het jy toere bespreek wat nie deur Budget Tented Village @ Urban Glamping gefasiliteer word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henre
Budget Tented Village @ Urban Glamping
Baie Dankie vir jou lieflike review hoop om hulle weer te sien,. Dankie Yvonne en Staff

Madeleine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlik gebly. Dit laat jou voel of jy op 'n cruise is. Mal oor die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henre
Budget Tented Village @ Urban Glamping
Baie dankie Madeleine vir jou review, dit beteken so baie vir ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R300
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 81, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1MjY0NjY0LTI4ZDctNGZiZC1iNjIwLTNiMjg0ZTYyMGY4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 1 mens 68 5 1 5 81 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.377279632336 32.410912513733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang