Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsdrift Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Plaas 103 Buffelsdrift, Kannaland, Vyversrus, 6655, Vrystaat
  • Vanaf R3 687 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buffelsdrift Farm is 'n werkende olyfplaas in die hartjie van die Klein-Karoo, sowat 15 km wes van Ladismith. Dit is ideaal geleë langs die bekende R62 en die asemrowende verblyf bied 'n idilliese rusplek vir dié wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Daar is 2 kenmerkende geboue op die perseel, Die Hoofhuis, die oorspronklike huis wat oor 2 slaapkamers beskik, en Die Wynstoor met 1 knus slaapkamer. Al die slaapkamers het koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide eenhede het 'n lieflike sitarea met 'n kaggel en die kombuise is goed toegerus vir selfsorg.

Die plaas het ook 'n eko-swembad. Ander geriewe sluit 'n gedeelde waskamer, komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R62, Plaas 103 Buffelsdrift, Kannaland, Vyversrus, 6655, Vrystaat
  • Gaste dink Buffelsdrift Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R3 687
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 687
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Plaas 103 Buffelsdrift, Kannaland, Vyversrus, 6655, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d1e5db82ee549f0c9ffcc3609eb161d11c41dbcb56759f4361c319c2b563cfa66e279f89758a9c02812f44244673daa60c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 687 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R62 Farm 103 Buffelsdrift, Kannaland 6655 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.539386525806 21.154102236771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang