Burrough Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Burrough Place Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Mila B - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortable stay with good breakfast.
Adolf B - Aug 2024
Algehele gradering
Perfek.
Renate C - Des 2023
Algehele gradering
Delightful as always.
Elmarie K - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker.
Wena B - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Daleen C - Okt 2023
Algehele gradering
Ek het daar oornag.
Jonelle E - Okt 2023
Algehele gradering
Was a very pleasant stay, accommodation according to your needs.
Keith M - Sep 2023
Algehele gradering
Cool
Machiel M - Aug 2023
Algehele gradering
Akkommodasie is baie netjies en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig is DSTV-kanale beperk en kon ek nie die rugby in die gemak van my eie kamer geniet nie.
Zelna V - Jul 2023
Algehele gradering
Was so vriendelik ontvang en wonderlike diens. Baie netjies, skoon en gerieflike verblyf. Sal enige tyd weer hier oorslaap.
Louwallen V - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely!
Frieda V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier en lekker geslaap.
Wendy T - Jun 2023
Algehele gradering
Outstanding service, comfortable room.
Hettie R - Apr 2023
Algehele gradering
What a lovely experience!
Rache F - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras gewees. Cindy is awesome.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Rache :)
Hoop om julle weer te sien
Fiona B - Feb 2023
Algehele gradering
Cindy het ons baie welkom laat voel en was deurgaans baie vriendelik. Sy het ook die heerlikste ontbyt gemaak! Ons sal baie beslis weer by Burrough Place bly wanneer ons in die toekoms George toe moet gaan.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Fiona :)
Hoop om julle binnekort weer te sien
Louret V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Alida L - Aug 2023
Algehele gradering
Vinnige kuier, maar baie gerieflik.
Morné D - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent location for business trips.
Lenize G - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met 'n puik gasvrou!
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Lenize :)
Rhyn S - Jun 2022
Algehele gradering
Dis beslis my verblyf elke slag wat ek terug George toe gaan.
Adriaan K - Mei 2022
Algehele gradering
Vyfster, ons hou van die dekor en die aandag aan detail.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie.
Michael W - Apr 2022
Algehele gradering
A good place to rest up.
Burrough Place se terugvoer
Thank you for the great review. It was a pleasure accommodating you guys and I hope you had a wonderful trip further.
Blake And Caroline M - Jan 2022
Algehele gradering
We had an exceptional stay at Burrough Place.
Burrough Place se terugvoer
Thank you. It was such a pleasure having you guys stay with us. Hope to see you again soon!
Sonja M - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Burrough Place se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Sonja!
P.S. you are special and always welcome at Burrough Place.
Christopher C - Des 2021
Algehele gradering
Tamaryn was awesome.
Margaretha S - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklike, netjiese, ruim kamer. Baie vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike resensie.
Amanda K - Des 2021
Algehele gradering
Sal altyd daar bly as ek in George moet oornag.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie.
Amanda V - Des 2021
Algehele gradering
A real gem of a find!
Amelda B - Okt 2021
Algehele gradering
Best place to stay in George
Burrough Place se terugvoer
Thank you so much for your amazing review.
Izanne H - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie.
Robertha L - Apr 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Burrough Place se terugvoer
Thank you for your wonderful review.
Kina J - Apr 2021
Algehele gradering
Tamryn se sonnige geaardheid en heerlike ontbyt verander die status van 'n gewone gastehuis in 'n huislike atmosfeer.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike resensie. So bly jy het dit geniet. Hoop ons sien jou gou weer.
Nico S - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Dirk W - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker 2 aande se verblyf by Burrough Place.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Dirk. Dit is altyd lekker om te hoor gaste bly lekker tuis.
Groete, Tamryn.
Ricardo F - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties. Beste gastehuis om in te bly in Suid-Afrika.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Ricardo. Dit is altyd so lekker vir ons om te hoor dat gaste lekker hier bly.
Wendy T - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent service, very comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende dien en baie gerieflik.
Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, die ontbyt was heerlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Burrough Place se terugvoer
Thank you for your wonderful review.
David B - Jan 2020
Algehele gradering
Unbelievable breakfast.
Burrough Place se terugvoer
Thank you Venessa. You made my day!
Angelique V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike dame wat jou ontvangs en verblyf 'n plesier maak.
Burrough Place se terugvoer
1000 Dankies vir jou pragtige resensie Angelique! Waardeur dit baie.
Justin D - Des 2018
Algehele gradering
Die lekkerste ontbyt in George!
Suzette E - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekende kwaliteit.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Suzette. Jy het ons dag gemaak.
Annamarie N - Jan 2018
Algehele gradering
'n Baie aangename tydjie gewees.
Kobus V - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike en pragtige plek. Baie mooi kamers met alles wat mens nodig het.
Petra A - Jan 2018
Algehele gradering
Het baie veilig gevoel, is baie sentraal geleë, ontbyt was heerlik.
Fred O - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was gasvry en gemaklik.
Adele M - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met 'n heerlike ontbyt.
Lelanie S - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing en gawe personeel.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Jeanine H - Feb 2017
Algehele gradering
This guesthouse is a real hidden gem in George!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die gastehuis is 'n versteekte juweel in George.
Baie mooi omgewing en amper perfekte kamers. Wonderlike uitsig, skoon, baie ruim, selfsorgkamer. 'n Regte versteekte juweel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Burrough Place se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review. It was a pleasure having you stay with us and we look forward to accommodating you in the future.
Nuku V - Des 2017
Algehele gradering
What a lovely guest house, beautifully furnished and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n pragtige gastehuis, mooi gemeubileer en gerieflik.
Ek gee hoë punte vir dié gastehuis. Dankie, het baie lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chris P - Mrt 2016
Algehele gradering
Het baie tuis gevoel. Baie aangename huislike atmosfeer.
Lees meerBurrough Place se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Dit was ook vir ons n groot plesier om u as gas te akkomodeer en ons hoop dat ons u gou weer sal sien.
Carla M - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie en vriendelike diens.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, dit word immers wardeer.
Tanja O - Des 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker en netjies!
Burrough Place se terugvoer
Goeie dag Tanja, baie dankie vir jou resensie. Was 'n plesier om julle te akkomodeer.
Theo K - Des 2016
Algehele gradering
Vir wat ons nodig gehad het vir 'n "1-dag verblyf" was dit goeie waarde vir geld, skoon en gerieflik en dis sommer net lekker om daar te bly.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir u resensie.
Mari D - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir u resensie.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Wileen A - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Burrough Place se terugvoer
Dankie vir die resensie, dit is jammer dat u nie my as eienaar gekontak het omtrent u teleurstelling nie. My nommer is juis in die kamer gids en in die ontbyt-saal, juis vir die spesifieke rede dat as n gas ongelukkig is oor iets dat ons kan kyk hoe om die ondervinding reg te stel.
Ons ontbyt is R50 en dit behels n algemene basiese inhoud van vars seisoen vrugte, jogurt, pap (corn flakes, bran flakes, muesli sowel as n gluten free pap), brood, spek, eiers, kaas, tamatie, en sampioene (sousbone word ook bedien as n plaasvervanger wanneer ons voel die sampioene is nie vars genoeg nie, soos bv in "peak season" wanneer al die gastehuise so baie aankoop). Muffins, piesang brood en beskuit is nie standaard nie maar word af en toe bygesit wanneer daar genoeg gaste is. Ek sou bly gewees het as u my eerder self kon gekontak het toe u nog daar was sodat ek kon geweet het of die probleem wel met die vorige gasheer was.
Marietjie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Goed vir een nag se oorslaap.
Burrough Place se terugvoer
Dankie vir u resensie.
Ons wardeer u kritiek want sodoende kan ons sien waar om te verbeter, soos u sou sien is ons as nuwe eienaars juis besig met opgraderings maar ek is steeds baie jammer dat u ongelukkig is omtrent u verblyf en dat u dit onvoldoende gevind het.
Ek is teleurgesteld dat ons nie n geleentheid gekry het om die tv vir u uit te sorteer nie veral omdat die bestuurder altyd probeer om beskikbaar te wees en al ons kontaknommers is ook beskikbaar in die "Room Directory".
* Ons het wel ondervind dat die tv onlangs na sy gewone kanale verander waneer hy afgeskakel word en vra nou ons gaste om maar net seker te maak hy is wel op AV waneer hulle hom aanskakel, tot ons al die nuwe tv stelle ontvang het.
Groete
Lee
Cornel L - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Constant V - Jan 2015
Algehele gradering
Uiters vriendelike personeel!
Koos V - Apr 2015
Algehele gradering
Netjies, stil, vriendelik!
Elsje J - Des 2015
Algehele gradering
Geen klagtes nie.
Burrough Place se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, dit word immers wardeer.
Rohann S - Okt 2015
Algehele gradering
Een nag verblyf om troue in George by te woon.
Priscilla G - Jul 2014
Algehele gradering
Felt like "My home away from home"
Berno D - Aug 2014
Algehele gradering
Gerieflik vir besigheidsreisigers.
Izelda D - Mrt 2014
Algehele gradering
Comfortable
Gloudette S - Nov 2013
Algehele gradering
We had a wonderful stay with excellent service and beautiful interior!
Pierre C - Sep 2013
Algehele gradering
Goed!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CJ Langenhovenstraat 80, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang