Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bush Baby Selfsorg Woonstel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Bush Baby Selfsorg Woonstel
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Geoff B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff B

Very comfortable and quiet.

Will recommend staying at Bush baby to anyone.

Gavin R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Very good thanks.

It was the most amazing stay close to the bowling club, just what we needed. Would stay again if I were on holiday and for a day trip. Was real value for money.

Annelise F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annelise F

Foto's is misleidend, minimum gerief.

Woonstel is baie eenvoudig, donker kamer met geen venster, leefarea het slegs kantgordyne, beddegoed is swak, geen afdak vir reën, sal dit beslis nie aanbeveel nie.

Hazel K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel K

Vakansie saam met my gesin.

Baie netjiese blyplek! Die beddens slaap heerlik! Alles wat ons nodig gehad het. Waarde vir geld!

Roslynn V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslynn V

Best hosts and very comfortable stay. Will definitely recommend to everyone.

Warm friendly welcome from Stefan and Chantal, such a wonderful little piece of heaven. Beautiful place, very comfortable stay. Excellent value for money. Highly recommend this place.

Jessica G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G

Very nice and comfortable.

Very nice flat and very clean.

Shawn V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn V

Baie goeie mense en baie behulpsaam.

Geen probleem ondervind nie was puik en sal hulle enige tyd aanbeveel swembad was heerlik.

Jacoba C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba C

Awesome people.

The people was very helpful.

Maryna P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna P

Lovely Stay

Good day, Thank you. We had a lovely time. Bush Baby owners are friendly and we had a warm welcome. The flat was clean and very neat. Will definitely recommend Bush Baby. Thank you, Maryna

Nicola R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nicola R

Vriendelik verwelkom maar baie teleurstellend.

Die eienaars was vriendelik maar die verblyf is nie volledig toegerus vir self catering nie. Kombuis is baie klein en jy kan nie regtig kos maak nie. Daar is nie eers 'n afdroograk en die skottelgoedseep is te min. Die plekkie is goedkoop so jy moet self skoonmaak - daar was egter nie enige skoonmaakmiddels of 'n besem of iets nie. Die aircon het ook nie gewerk nie en ons was baie warm. Ek het ook met bespreking van die plek gevra of die strand toeganklik is vir honde en was vinnig gesê ja. Ons was egter by die hek gestop en gese net die locals se honde mag op die strand en dat van die 16de Desember tot die 5de Januarie honde beperk word en net van 5 tot 7 in die oggend op die strand mag wees. Ek voel die eienaars kon die informasie vir ons gegee het want ons moes toe Richardsbaai toe ry elke dag om saam ons honde op die strand kon wees.

Bush Baby Selfsorg Woonstel se terugvoer

Hallo Nicola. Ons is jammer dat jul verblyf by ons nie 'n positiewe ervaring was nie. Alle seën vir julle in die nuwe jaar. Groete. Stefan & Santel Malan.

Bush Baby Selfsorg Woonstel
Elna G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Lekker.

Stefan en Santel is hartsmense wat baie moeite vir hulle gaste doen.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 19, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf11ee4156be7713afb76fe8948f57b41a61df62606f6835794aad8973422cba9cbe9ebb7e7a4d5a269bfc94aa209f7824ecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 19 South Road Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.958436061898 31.752202710087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang